Thursday 31 March 2016

PSALM 119: 17-24 NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.


PSALM 119: 17-24  NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.

 
1933 Afrikaanse Bybelvertaling.
 

© SA Bybelgenootskap.                                      Nuwe Testamentiese Vertolking.

Heerlikheid van die goddelike Woord.               Heerlikheid om Jesus te dank.       
 

Psa 119:17  Gimel. Doen goed aan u kneg, Here Jesus, u het my beloon,

sodat ek kan lewe; dan wil ek u woord bewaar. omdat u my as u kind aangeneem het.

Psa 119:18  Open my oë, Maak my opreg dankbaar vir u wonderdaad

dat ek kan sien die wonders uit u wet.   sodat ek u wet kan nakom.

Psa 119:19  Ek is ‘n vreemdeling op die aarde; Ek is wel vreemd vir verander,

verberg u gebooie nie vir my nie.  maar deur u Heilige Gees tot alles in staat.

Psa 119:20  My siel vergaan van verlange Ek het ‘n verlange om u met

 na u verordeninge altyddeur. stiptelike nakoming van u wet te dank.

Psa 119:21  U dreig die vermeteles as gevloektes U is my genadig as ek faal,

 wat van u gebooie afdwaal.  want u is ‘n liefdevolle en genadige God.

Psa 119:22  Wentel smaad en veragting van my af, Ek bid dat u my sondes sal vergewe.

want u getuienisse het ek bewaar.  Ek onthou wat ek aan u belowe het

Psa 119:23  Al sit vorste en beraadslaag teen my— naamlik om u gebooie te onderhou.

u kneg oordink u insettinge.  Soos Paulus bely ek: as ek die goeie wil, is die kwade in my.

Psa 119:24  Ja, u getuienisse is my verlustiging, Maar by u is daar die lewenslig
my raadsmanne.  om daagliks te volg.

No comments:

Post a Comment