Wednesday 2 March 2016

PSALM 97: NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.


 

PSALM 97 NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.

 

1933 Afrikaanse Bybelvertaling.

 © SA Bybelgenootskap.                                      Nuwe Testamentiese Vertolking.

 Die Here regeer!                                                God is lig.

 Psa 97:1  Die HERE is Koning; God se Lig het die wêreld helder kom verlig:

laat die aarde juig; laat baie eilande bly wees! die duisternis het gewyk:

                                                                           die Genade het duidelik sigbaar geword.

Psa 97:2  Wolke en donkerheid is rondom Hom; U troon van welwillenheid is met heerlikheid omring,

 geregtigheid en reg is die grondslag van sy troon. want die Lig, Jesus Christus, het in Liefde verskyn.

Psa 97:3  ‘n Vuur gaan voor sy aangesig uit Ons nader U, bewend, met ons verterende kwaad:

 en steek sy teëstanders rondom aan die brand. ons bely dat dié donkerte ons somtyds oorweldig:

Psa 97:4  Sy bliksems verlig die wêreld; Maar U woord, bewerk die wedergeboorte in ons:

die aarde sien dit en bewe. nou is dié heil ook vir ons beskore:

                                               nou skyn U lig in, en deur ons,

                                                     want ons het tot bekering gekom.

Psa 97:5  Berge smelt weg soos was voor die aangesig van die HERE, U heiligheid verlig die heelal, en

 voor die aangesig van die HERE van die hele aarde. almal sal weet dat God se versoening,

                                                                                 vir ons, maar ook vir die hele wêreld aangebreek het.

Psa 97:6  Die hemele verkondig sy geregtigheid, Alles, ja alles, getuig van onse God,

en al die volke sien sy heerlikheid. wat met erbarming en goedgesindheid,

                                                              na alle mense uitreik om hulle te laat deel,

                                                                   aan Sy heilryke Evangelie van versoening.

Psa 97:7  Beskaamd staan almal wat die beelde dien, Geen ander gode kan so optree nie:

 wat hulle op afgode beroem; al die gode buig hulle voor Hom neer. geen bygeloof kan ons onsekerheid

                                                                                                               ooit beredder nie:

                                                                    net Jesus, alleen, kan Sy vertroostende lig oor ons laat skyn.

Psa 97:8  Sion hoor dit en is bly, Die hele wêreld weet dat die ware lig gekom het:

en die dogters van Juda juig oor u oordele, o HERE! God het in die heel eerste Kersfeestyd,

                                                                                    die sterre se spore sywaarts gekeer,

                                                                                          sodat die één Ster helder geskyn het.

Psa 97:9  Want U, HERE, is die Allerhoogste oor  U lig is so prominent en so opvallend, dat

 

 die hele aarde; U is hoog verhewe bo al die gode. niks en niemand daarmee vergelyk kan word nie.

Psa 97:10  o Liefhebbers van die HERE, Ons bid dat ons getrou agter U lig sal aanloop,

haat die kwaad! Hy bewaar die siele van sy gunsgenote, en dat U versoening deur ons gees en

                                                                                                  gesindheid,

Hy red hulle uit die hand van die goddelose. weerspieël sal word.

Psa 97:11  Die lig is vir die regverdige gesaai Vir ons is die Lig gebore,

en vrolikheid vir die opregtes van hart. in die stal van Bethllehem,

                                                daar waar die eindelose Boodskap, van Blydskap,

                                                            in ‘n krip, en in doeke toegedraai was.

Psa 97:12  o Regverdiges, wees bly in die HERE, Ons is deur U evangelie oorweldig:

en loof sy heilige gedenknaam! ons wil onsself in U lig baai,

                                                      want ons is vol dankbare blydskap.

No comments:

Post a Comment