PSALM 121: NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.
1933 Afrikaanse Bybelvertaling.
© SA Bybelgenootskap. Nuwe
Testamentiese Vertolking.
Op pad.
God is ewig wakker.
Psa
121:1 ‘n Bedevaartslied. Ek slaan my oë op na die
berge: Ek kyk, deur my geestesoë,
op na Golgota,
waar sal my hulp
vandaan kom? en ek weet waar my redding vandaan kom.
Psa 121:2 My hulp is van die HERE My redding
kom net van Jesus Christus alleen,
wat hemel en aarde gemaak het. wat by die
skepping alreeds daar was.
Psa 121:3 Hy kan jou voet nie laat wankel nie; Hy hou sy
beskermende oog oor my,
jou Bewaarder
kan nie sluimer nie. en lei my op sy geestelike pad, wat vry is van
sondekapers.
Psa 121:4 Kyk, die Bewaarder van Israel Waarlik ons
verbondsGod, in en deur
Jesus Christus,
sluimer of slaap
nie. is
vir ewig wakker. Hy is radikaal ander as ons: ons kan nie sonder om in te
sluimer of te slaap, normaal voortbestaan nie, maar God het geen behoefte
daaraan nie.
Psa 121:5 Die HERE is jou Bewaarder; Die Here
God, Vader van onse Here Jesus,
die HERE is jou skaduwee aan jou regterhand. het ons nie
alleen agtergelaat nie:
sy Gees se bystand op gevaarlike tye, is vir ons ‘n
kragbron en innerlike beskerming.
Psa 121:6 Die son sal jou bedags nie steek nie, Geen elemente
van die natuur of geen skerppunt
ammunisie,
die maan ook nie by nag nie. kan ons ooit
skei van die liefde van God, wat daar in Christus Jesus is nie.
Psa 121:7 Die HERE sal jou bewaar vir elke onheil; God se
goedheid sal ons beskerm,
jou siel sal Hy bewaar. sy
grootsheid vernietig elke klein bedreiging, want sy liefde verhef ons bo alle
gevare
Psa 121:8 Die HERE sal jou uitgang en jou ingang
bewaar, Net Hy alleen kan ons van die satan bewaar,
van nou af tot in ewigheid. en geen mens
sal ooit ons siel kan vernietig nie,
al maak hulle ook ons liggame dood.
No comments:
Post a Comment