Monday 28 March 2016

PSALM 120: NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.


PSALM 120: NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.

 

1933 Afrikaanse Bybelvertaling.

 
© SA Bybelgenootskap.                                      Nuwe Testamentiese Vertolking.

 Gebed om beskerming teen lastertonge.               Gebed in magteloosheid.

Psa 120:1  ‘n Bedevaartslied.

 Ek roep die HERE aan in my benoudheid, Here Jesus Christus, ek bid in

en Hy verhoor my.                                            ‘n magtelose toestand.

Psa 120:2  o HERE, red my siel van die valse lippe, Ek word beskuldig

                                                                                  van  allerhande

 van die bedrieglike tong!                                     valse vergrype.

Psa 120:3  Wat sal Hy jou gee of wat vir jou daaraan toevoeg, Ek word beskinder,

 o bedrieglike tong?                                                   en almal kyk my met afsku aan.

Psa 120:4  Skerp pyle van ‘n held saam met           My vyande wil my by die kerkraad

gloeiende kole van besembosse.                                gaan aankla oor die oortreding

                                                                                   van die agste   gebod.

Psa 120:5  Wee my dat ek as vreemdeling vertoef in Meseg, U weet ek  is onskuldig.

dat ek by die tente van Kedar woon!                          Ek het my by u gebooie gehou.

Psa 120:6  Te lank al woon my siel by die wat die vrede haat. Help my Here Jesus om my ander wang te draai.

Psa 120:7  Ek is vredeliewend; Ek bid dat U my sal help teen die beskuldigings,

maar as ek spreek, is hulle op oorlog uit. maar dat ek ook my vyande sal liefhê.

 

No comments:

Post a Comment