PSALM 131 NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.
© SA Bybelgenootskap. Nuwe
Testamentiese Vertolking.
Berusting.
Hoogmoed.
Psa
131:1 ‘n Bedevaartslied. Van Dawid.
o HERE,
my hart is nie hoog en my oë nie trots nie; Vir ons
is dit so anders as vir Dawid.
ook
wandel ek nie in dinge wat vir my te groot Ons
moet ons sonde van hoogmoed bely.
en te
wonderbaar is nie. Ons stel ons aan as
meerderwaardig bo die naaste.
Psa
131:2 Waarlik, ek het my siel tot
bedaring gebring Maar u, Jesus Christus, het ons
en
stilgemaak; soos ‘n gespeende kind by sy moeder, bewus gemaak van u diensnegskap.
soos ‘n gespeende kind is my siel in my. Nou bid
ons: maak ons needrig en vorm
ons
na u beeld en voorbeeld.
Psa
131:3 Wag op die HERE, na u beeld en voorbeeld. Vergewe ons sonde van hoogmoed,
o
Israel, van nou af tot in ewigheid! want ons het teen u en ons naaste gesondig.
No comments:
Post a Comment