Friday 4 March 2016

PSALM 146 NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.


 PSALM 146 NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.

© SA Bybelgenootskap.                                      Nuwe Testamentiese Vertolking.

God die enigste ware helper.                         Jesus Christus ons vertrou op u.


Psa 146:1  Halleluja! Loof die HERE, Loof die Here Jesus Christus!

 o my siel! Alle gelowiges wil die Here Jesus  loof.

Psa 146:2  Ek wil die HERE prys solank as ek lewe; Ons wil almal die Here loof solank ons bestaan,

ek wil psalmsing tot eer van my God solank as ek nog daar is. ons wil al die eer aan ons God

                                                                                                  bring, terwyl ons nog asemhaal.

Psa 146:3  Vertrou nie op prinse, Onse Here Jesus Christus is die enigste een op

op die mensekind, by wie geen heil is nie. wie ons kan vertrou,

                                         want alle mense, is soos ons, soms getrou, maar andersins ontrou:

                                         ons kan ons nie volledig op mense verlaat nie.

Psa 146:4  Sy gees gaan uit, hy keer terug na sy aarde toe; Almal se asem is kort,

op daardie dag is dit met sy planne gedaan. want die einde is ‘n voldonge feit:

                                                                                     ons word weer stof.

Psa 146:5  Welgeluksalig is hy wat die God van Jakob Gelukkig is diegene wat hulle hoop op

                                                                                                 God vestig,

het as sy hulp, wie se hoop is op die HERE sy God, en hulle hulp net van hulle Verlosser verwag.

Psa 146:6  wat hemel en aarde gemaak het, God het alles gemaak, die aarde, die hemel,

die see en alles wat daarin is; wat trou bly tot in ewigheid; die see en die inhoud daarvan.

                                                                Hy onderhou die lewe deur Sy wonderbaarlike Heilige Gees.

Psa 146:7  wat aan die verdruktes reg doen, Hy sal regverdig deur sy Gees en sy kinders op die

                                                                                  aarde regeer,

wat aan die hongeriges brood gee. sodat die minder gegoedes billik behandel sal word:

Die HERE maak die gevangenes los. hulle sal hulle voedsel op hulle tyd kry.

                                                                      Selfs gevangenis kry by Hom vergifnis en bevryding,

Psa 146:8  Die HERE open die oë van die blindes; wonder--genesings vind plaas,

die HERE rig die wat geboë is, op; die HERE het die regverdiges lief. en die depressie-lyers se

                                                                                                            bedruktheid verkrummel.

                                                                                           God het in Jesus sy kinders oneindig lief.

Psa 146:9  Die HERE behoed die vreemdelinge; God sien om na die vreemdes,

Hy rig wees en weduwee weer op; Hy help die wees en die weduwees,

maar die weg van die goddelose maak Hy krom maar soek die heil van die verlore sondaars.

Psa 146:10  Die HERE is vir ewig Koning; jou God, God regeer vir ewig,

o Sion, is van geslag tot geslag! Halleluja! die geslagte, van die ou en die nuwe verbond,

                                                                            is by sy reddingsplan ingesluit.

                                                                      Loof die Here Jesus Christus, ons Verlosser! 

No comments:

Post a Comment