Wednesday 17 February 2016

PSALM 93: NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.


 

PSALM 93 NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.

 

1933 Afrikaanse Bybelvertaling.

 

© SA Bybelgenootskap.                                      Nuwe Testamentiese Vertolking.

 

Die koningstroon bo die volkesee.         Jesus Christus is die Koning van die Koningkryk.

 

Psa 93:1  Die HERE is Koning; Jesus Christus is die Koning van die Koningkryk.

Hy is met hoogheid bekleed. Hy is vanselfsprekend die Koning van alle konings

                                                                                     en regeerders.

Die HERE is bekleed, Hy is gekroon, in die hemel en op die aarde,

 Hy het Hom met sterkte gegord. as die verhewe Koning bo almal en alles.

Ook staan die wêreld vas, sodat dit nie wankel nie. Boweal, hou Hy die wêreld in stand,

Psa 93:2  Vas staan u troon van ouds af; van ewigheid af is U. en God se troon is daar,

                                                                          van alle ewigheid af, voordat daar enigiets was.

Psa 93:3  Die riviere, o HERE, het verhef, Magte kan hulleself maar mobiliseer, Here Jesus,

die riviere het hulle gebruis verhef; magte kan hulleself maar mobiliseer,

 die riviere verhef hulle geraas! magte het hulleself verenig teen U,

Psa 93:4  Meer as die gebruis van groot, maar bo alles en almal bly God koning,

 geweldige waters, van die golwe van die see, deur ons Here Jesus Christus,

 is die HERE geweldig in die hoogte! want sy mag is onberekenbaar groot.

Psa 93:5  U getuienisse is baie betroubaar. U regeringsorde staan so vas,

 Heiligheid pas by u huis, HERE, almal sal aan die einde van die tye voor U buig,

tot in lengte van dae! en elke tong sal bely dat U die ware koning is.

No comments:

Post a Comment