PSALM
24. NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.
1933 Afrikaanse
Bybelvertaling.
© SA Bybelgenootskap. Nuwe Testamentiese Vertolking.
Hef
op julle hoofde, o poorte! God die almagtige!
Die aarde behoort aan die HERE Here Jesus,
en
die volheid daarvan, hierdie hele
aarde,
die wêreld en die wat daarin woon; en al die inwoners van
die wêreld, die alles is U eiendom,
Goddelike almag,
op die seë en dit vasgestel op die strome. die aarde reg
laat kantel, en die
skuinstehoek sekuur
vasgepen, sodat daar lewe kan
wees.
Psa 24:3 Wie mag klim op die berg. Wie mag al hierdie
van die HERE? wondere
bewonder,
En wie mag staan in sy heilige plek? en wie mag luister
na die stem van
die Heilige Gees?
Psa 24:4
Hy wat rein van hande Slegs
dié
en suiwer van hart is, wie in Christus glo,
wat
sy siel nie ophef tot nietigheid kan luister na
en nie vals sweer nie. die influisteringe van die Heilige
Gees, en sal in staat wees om sy stem te
gehoorsaam.
persoonlik geseën wees,
van
die HERE en geregtigheid met God se
inwonende
volheid,
van die God van sy heil. wat geluk, geregtigheid en
billikheid sal begiftig.
Christus Jesus glo,
wat na Hom vra, en
innerlik gelei word
wat u aangesig soek— tot Geesvervulde gedrag,
dit is Jakob. Sela. is die geestelike nageslag en
erfgename van die
Evangelie.
blydskap,
o poorte, ja, verhef julle, in die wederbare hart,
ewige deure, want
hierdie kragtige Koning
dat die Erekoning kan ingaan! van die Koninkryk,
is reeds
in my inwonend.
Erekoning van
die Koninkryk?
Die HERE, sterk en geweldig, Dis die Grote God, Vader
van onse Here Jesus,
die HERE geweldig in die stryd. wat alle mag in die hemel
en op aarde het. Hy regeer met krag,
en Hy sal vrede en
vreugde tot in alle ewigheid bring.
Psa 24:9
Hef op julle hoofde, Daarom is daar
blywende
blydskap,
o
poorte, ja, hef op, in die wederbare
hart,
ewige deure, dat die Erekoning want hierdie Erekoning
kan
ingaan! van die Koninkryk, is reeds in my
inwonend.
Psa 24:10
Wie is dan tog die Erekoning? Wie is hierdie
Erekoning van die Koninkryk?
Die HERE van die leërskare— Dis die Grote God, Vader
van onse
Here Jesus,
Hy is die Erekoning! Sela. wat alle mag in die hemel en
op aarde het. Hy regeer met krag, en Hy
sal vrede
en
vreugde tot in alle ewigheid bring.
No comments:
Post a Comment