Tuesday 9 February 2016

PSALM 29: NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.


PSALM 29: NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.

 

1933 Afrikaanse Bybelvertaling.

© SA Bybelgenootskap.             Nuwe Testamentiese Vertolking.

 

‘n Onweerspsalm.                                  Ere aan God, deur Jesus Christus, ons Koning.

Psa 29:1  ‘n Psalm van Dawid.

Gee aan die HERE, o hemelinge,     Loof God, alle wesens,

gee aan die HERE eer en sterkte!  in die hemel en op die aarde,

                                                                            Loof God, want alle mag is in sy hande!

 

 

Psa 29:2  Gee aan die HERE die eer van sy Naam; Loof God, wat Jesus,

aanbid die HERE in heilige sieraad! geskenk en gestuur het,

                                                                   as dié enigste Naam, waardeur ons gered kan word!

                                                                  Aanbid God met eerbied, en geesdrif,

                                                                   deur die Heilige Gees.

 

Psa 29:3  Die stem van die HERE  God praat met die waters op die aarde

 is op die waters, die God van eer donder; en die eb en die gety, die vloei in ritmiese orde. 

 die HERE is op die groot waters. Dit is God, die almagtige, wat sy weerwet aktiveer,

                                                         sodat dié magtige dreunig gehoor kan word.

                                                             God heers oor die waters op die aarde.

 

 

Psa 29:4  Die stem van die HERE God praat met ons deur Jesus Christus,

 is met krag; die stem van die HERE God praat met waardige koninklikheid.

 is met heerlikheid.

 

 

Psa 29:5  Die stem van die HERE God praat en die sikluse gang van die natuur

 breek seders; ja, die HERE verbreek bly operatief in seisoene,

   die seders van die Líbanon;         in voortplanting en in verganklikheid.

 

 

 

Psa 29:6  en Hy laat hulle opspring soos ‘n kalf, God inspireer alles op die aarde,

 die Líbanon en Sirjon soos ‘n jong buffel.            sodat die pronkerige springbok,

                                                                                 en die junior blesbok, jubelend spring.

 

 

Psa 29:7  Die stem van die HERE As God praat bars ‘n elektriese storm los.

 slaan daar vuurvlamme uit.

 

Psa 29:8  Die stem van die HERE God praat en ‘n stofstorm waai oor die woestyn.

laat die woestyn bewe;  As God praat kom alle woestyne van die wêreld in beroering.

die HERE laat die woestyn van Kades bewe.

 

Psa 29:9  Die stem van die HERE God praat en die wilde diere weet dat dit God is,

 laat die takbokke lam en maak en selfs die ekologie word hierdeur geraak.

die bosse kaal; maar in sy paleis sê elkeen:

Heerlikheid! In die hemel getuig almal:

                           “Hoe wonderbaarlik!”

 

 

Psa 29:10  Die HERE het gesit oor die Watervloed; God regeer oor al die waters,

 ja, die HERE sit as Koning tot in ewigheid. maar Hy is Koning van sy heelal-Koninkryk,

                                                                                tot in alle ewigheid.

 

Psa 29:11  Die HERE sal sy volk sterkte gee, God verskaf energie aan al sy kinders,

die HERE sal sy volk seën met vrede. en Hy maak sy gelowiges geestelik voorspoedig, en             gelukkig. Jesus Christus, U het God aan ons bekendgestel en ons met hom versoen,

daarom is God nou ook ons Koning, en nou weet ons ook dat hy alles geskep het.

 

 

 

 

No comments:

Post a Comment