PSALM 119: 9-16 NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.
1933 Afrikaanse Bybelvertaling.
© SA Bybelgenootskap. Nuwe
Testamentiese Vertolking.
Heerlikheid van die goddelike
Woord. Heerlikheid om Jesus te dank.
Bet.
Psa
119:9 Bet. Waarmee sal die jongeling sy
pad suiwer hou? Ons glo dat ons in
Christus se
Deur dit
te hou na u woord. verlossing inbegrepe
is, daarom maak dit nie saak
of
ons oud of jonk is nie.
Psa
119:10 Ek soek U met my hele hart; Ons,
ongeag ouderdom, glo heelhartig in Jesus
laat my
nie afdwaal van u gebooie nie. Christus, daarom hou ons die wet om dankie
te sê vir
ons verlossing in Christus.
Psa
119:11 Ek het u woord in my hart gebêre,
Ek begeer om u woord en wet na te kom,
dat ek
teen U nie sal sondig nie. sodat ek u nie telleurstel nie.
Psa
119:12 Lofwaardig is U, o HERE! Ek wil u eer Here Jesus vir onverdiende
verlossing,
Leer my u insettinge! daarom
is u Woord vir my kosbaar om dit daagliks te oordink.
Psa
119:13 Ek het met my lippe vertel Soos u gesê het Jesus Christus: Mat 15:11” Nie wat in
al die
verordeninge van u mond. die mond ingaan, maak die mens onrein nie;
maar wat uit die mond uitgaan,
dit maak die mens onrein.”
Psa
119:14 Ek is vrolik in die weg van u
getuienisse Ek wil van u verlossing getuig,
soos oor
allerhande rykdom. want dit meer werd as al die rykdomme van die aarde.
Psa
119:15 Ek wil u bevele oordink en op u
paaie let. Ek wil u Woord gehoorsaam en
op my
gedrag
let tot u verheerliking.
Psa
119:16 Ek sal my verlustig in u
insettinge, Dit is vir my ‘n oorweldigendende vreugde
u woord
sal ek nie vergeet nie. om u woord te onthou.
No comments:
Post a Comment