Saturday 13 February 2016

PSALM 100 NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.


PSALM 100 NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.

 

1933 Afrikaanse Bybelvertaling.

 

© SA Bybelgenootskap.                                      Nuwe Testamentiese Vertolking.

 

 ‘n Oproep om God te prys.                                Jesus Christus ons blydskap.

Psa 100:1  ‘n Psalm. By die lofoffer.

 Juig voor die HERE, o ganse aarde! Jesus Christus, ons Heer, U het na die aarde gekom,

                                                           sodat ons ook almal volkome blydskap kan hê!

                                                                Almal sal jubel en juig:

                                                           die dag van heil het finaal aangebreek.

 

Psa 100:2  Dien die HERE met blydskap; U lewenslus is aansteeklik,

kom voor sy aangesig met gejubel. daarom is daar blydskap:

                                                           ons jubel en juig daaroor.

 

Psa 100:3  Erken dat die HERE God is: Deur die geloof in U,

Hy het ons gemaak, en ons is syne, verkry ons U lewensblyheid,

sy volk en die skape van sy weide. en word ons deel van U liggaam op aarde.

 

Psa 100:4  Gaan sy poorte in met lof, Ons gaan na almal en vertel van die

                                                               allerblyste oomblik ooit:

 

sy voorhowe met lofgesang; loof Hom, prys sy Naam. Jesus Christus se lewesblydskap

                                                                                     kan ons nou adopteer.

                                                                                      Dank Hom daarvoor,

Psa 100:5  Want die HERE is goed; want God is uitermate goed,

sy goedertierenheid is tot in ewigheid, aan sy welwillenheid en liefde ontbreek dit nie:

en sy trou van geslag tot geslag. sy waarheid en beloftes staan vir ewig vas.

 

1 comment: