1933 Afrikaanse Bybelvertaling.
© SA Bybelgenootskap. Nuwe Testamentiese Vertolking.
Heimwee na
God. Jesus Christus
verlange.
Psa 42:2 Soos ‘n hert wat smag na
waterstrome, Soos U dissipels ‘n
brandende verlange,
so smag my siel na U, o God! na U persoonlik gehad het, Here Jesus,
toe U digby Jerusalem,
uit hulle gesigsveld verdwyn,
en opgevaar het na die hemel,
net
so ‘n oorheersende smagting,
het ek na U sigbare teenwoordigheid,
hier by my, Here Jesus.
Psa 42:3 My siel dors na God, na die
lewende God; Ek het ‘n verterende
verlange
wanneer sal ek ingaan en voor die
aangesig van God verskyn? na U,
Jesus, Heer van my hart,
want ek kan nie langer wag,
op u sigbare tweede verskyning nie.
Psa 42:4 My trane is my spys dag en
nag, Ek treur my dae om van
verlange na U,
omdat hulle die hele dag vir my sê: Waar is
jou God? maar ander mense vra my:
“waar is jou geloof en hoop dan vir nou?”
Psa 42:5 Hieraan wil ek dink en my siel
uitstort in my: Op die dag van my
bekering was U by my,
hoe ek gewoond was om voort te trek met
die skare, U was voelbaar, en
bykans tasbaar daar:
hulle gelei het na die huis van God,
met die stem van jubel en lof hoe
heerlik is die bywoning
van die eredienste,
—’n feesvierende
menigte! hoe heerlik is geestelike sang en musiek,
hoe heerlik is dit om in U diens ywerig te werk,
hoe heerlik om glimlagend te getuig,
nogtans bly
hierdie verlange,
na U sigbare aanwesigheid oorweldigend.
Psa 42:6 Wat buig jy jou neer, o my siel, Waarom wil ek U nou so graag
en is onrustig in my? Hoop op God; want ek sal
Hom nog loof met my eie oë sien,
Here Jesus?
—die verlossing
van sy aangesig! Waarom het ek U
woorde aan U dissipels vergeet:
U het gesê: “Ek is altyd by julle,
maar in die laaste dae is Ek,
in julle deur
die Heilige Gees.”
Psa 42:7 o My God, my siel buig hom neer in my; Nieteenstaande dié Bybelkennis,
daarom dink ek aan U uit die land van die
Jordaan en die Hermons, het
hierdie verlange na U,
van die klein gebergte af. nie
verdwyn nie,
maar
in my net toegeneem,
Psa 42:8 Die vloed roep na die vloed by die gedruis
van u waterstrome;
al u bare en u golwe het oor my heengegaan.
want my aardse
probleme het my,
oorweldig en
meegesleur,
tot by die afgrond
van wanhoop:
die lewe het net te
veel geword om te hanteer.
Psa 42:9 Maar die HERE sal oordag sy goedertierenheid
gebied, Toe het die Heer weer,
en in die nag sal sy lied by my wees, met my indringend gepraat.
‘n gebed tot die
God van my lewe. Hy het my soos
gewoonlik
sag en bemoedigend aangespreek:
“Ek is by jou, Ek is in jou, Ek is met jou,
hoor wat sê my
Heilige Gees vir jou:
Ek kom weer, maar besluit nou om nie ‘n slagoffer
van jou eie negatiewe emosies te wees nie. “
Psa 42:10 Ek wil spreek tot God: My rots, waarom vergeet
U my? Ek kom my innerlike
onstabiliteit
Waarom gaan ek in die rou deur die
vyande se verdrukking? bely, Here
Jesus, vergewe my,
want my emosies swaai,
van
die een tot die ander uiterste.
Psa 42:11 Met ‘n doodsteek in my gebeente smaad my
teëstanders Ek bid dat U my
innerlike insig
sal gee,
my as hulle die
hele dag vir my sê: Waar is jou God? sodat ek met die regte besluitneming,
daarin sal slaag om
vanpas op te tree. Ek bid ernstig dat U my gemoed positief sal stem,
dat andere nie meer
vreemd na my sal opkyk, en sal vra nie: “waar is jou geloof en hoop dan vir
nou?”
Psa 42:12
Wat buig jy jou neer, o my siel, U, Here Jesus, het my oortuig:
en wat is jy onrustig in my? ek weet nou: U kom weer,
Hoop op God, want ek sal Hom nog loof maar ek bid om U Gees se krag,
—die
verlossing van my aangesig en my God! sodat ek sal verander, en aanvaar:
U het die aarde verlaat,
maar U laat my nooit alleen nie.
No comments:
Post a Comment