Monday 8 February 2016

PSALM 28: NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.


 

PSALM 28: NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.

 

1933 Afrikaanse Bybelvertaling.

© SA Bybelgenootskap.             Nuwe Testamentiese Vertolking.

Gebed om verlossing. Here Jesus, U weet wat is die beste vir my.

Psa 28:1  ‘n Psalm van Dawid.

Ek roep U aan, o HERE!           Here Jesus, somtyds voel ek

My rots, draai nie stilswygend  verlate, omdat u stilswye

van my af weg nie, sodat ek nie, my aan u teenwoordigheid

as U teenoor my bly swyg,          laat twyfel.

word soos die wat in die kuil neerdaal nie.

 

 

Psa 28:2  Hoor die stem van my smekinge Ek weet nie na wie

as ek U aanroep om hulp,      ek my moet wend nie.

as ek my hande ophef na     Soos Petrus wil ek sê:

die binneste van u heiligdom. Here Jesus, nie wie toe sal ons

                                                   gaan?

 

Psa 28:3  Ruk my nie weg saam Genadiglik het u Heilige Gees

met die goddelose en saam met die binne in my, my  oortuig

werkers van ongeregtigheid nie; om saam met Petrus te getuig:

 wat van vrede spreek met hulle naaste, “U het die woorde van

 maar daar is kwaad in hulle hart.      die ewige lewe.”

 

Psa 28:4  Gee hulle na hul dade   U is die ewige, want u het die

 en na die boosheid van hul handelinge; woorde en die dade van ‘n

 gee hulle na die werk van hul hande; ewige God.

 vergeld hulle na hulle dade.  Ek bid dat u my sal verhoor in die dag van my benoudheid.

 

Psa 28:5  Omdat hulle nie let op Maar ek bid ook tot u ewige

die dade van die HERE of op die werk  Verlosser om ongelowiges

 van sy hande nie, sal Hy hulle afbreek tot u te bekeer. Sonder u

 en hulle nie bou nie. is hulle algeheel verlore.

 

Psa 28:6  Geloofd sy die HERE, Op grond van u geskrewe

 want Hy het die stem van my woord weet ek dat u het self

 smekinge gehoor.  gesê: Bid en julle sal ontvang dit wat die

                                     Vader oordeel wat die beste vir my is.

 

Psa 28:7  Die HERE is my sterkte Daarom bely ek weereens:

 en my skild;     U is my verlosser, Jesus Christus,

 op Hom het my hart vertrou, wat gister en vandag en tot in

 en ek is gehelp;  alle ewigheid dieselfde is.

daarom jubel my hart en sal ek Hom U is die begin en die

loof met my gesang. einde, die alfa en die omega.

 

Psa 28:8  Die HERE is ‘n sterkte vir hulle, U is die koning

 en Hy is ‘n vesting van verlossing vir sy gesalfde. van die wêreld: u die Koning van God se Koninkryk.

 

Psa 28:9  Verlos u volk en seën u erfdeel, Ons weet verseker dat

 en wees vir hulle ‘n herder en   u die beste vir u kinders wil.

 dra hulle tot in ewigheid. Ons weet verseker: u dra ons tot in alle ewigheid.

No comments:

Post a Comment