Monday 8 February 2016

PSALM 26: NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.


 PSALM 26: NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.

 

 

1933 Afrikaanse Bybelvertaling.

© SA Bybelgenootskap.                                Nuwe Testamentiese Vertolking.

 

Dink aan my opregtheid.                              Ek is deel van u gemeente!

 

Psa 26:1  ‘n Psalm van Dawid.

Doen aan my reg, o HERE, Here Jesus, u het aan my die

want ék wandel in my opregtheid wedergeboorte uit genade

                                     geskenk tot ‘n lewende hoop

en vertrou op die HERE sonder om te wankel. om ‘n onverganklike

                                             erfenis van u te ontvang.

Psa 26:2  Toets my, HERE, U het my regverdig verklaar,

en beproef my,                    want u het aan die kruis die prys

keur my niere en my hart;    vir my betaal.

 

 

Psa 26:3  want u goedertierenheid Ek wil u loof en dank,

is voor my oë, Here Jesus, want u redding maak my deel van

en ek wandel in u waarheid.  U ewige Koninkryk.

 

 

Psa 26:4  Ek sit nie by valse mense nie, Omdat ek ‘n nuwe mens in

en met slinkse mense gaan ek nie om nie. Jesus Christus is, is ek

                                              nie vriende met ongelowiges nie.

 

 

Psa 26:5  Ek haat die vergadering Ek verkies die gemeente van

                                           van Christus wat die

van kwaaddoeners,            die liggaam van u op

en by die goddelose sit ek nie. aarde is.

 

Psa 26:6  Ek was my hande in onskuld U moet so deel van my

                                                             wees

en wil gaan rondom u altaar, o HERE,   dat ek u daagliks sal

                                                         gehoorsaam.

 

Psa 26:7  om die stem van lof te laat Gee my die moed

hoor en om al u wonders te vertel. om daagliks van u te getuig.

 

 

Psa 26:8  HERE, ek het lief die woning Ek loof en prys u,

van u huis en die woonplek van u heerlikheid. omdat u in my woon

                                deur u Heilige Gees.

 

Psa 26:9  Ruk my siel nie weg saam  Ek vertrou op U

met die sondaars en my lewe saam wat die goeie in

met die manne van bloed nie,   my wil.

 

Psa 26:10  in wie se hande skandelike dade is, Ek bid vir die

                                                                 ongelowiges

en wie se regterhand vol is van omkopery. dat hulle tot bekering sal

                                                                   kom.

 

Psa 26:11  Maar ék wandel in my opregtheid; Uit dankbaarheid

verlos my en wees my genadig. gehoorsaam ek U.

 

Psa 26:12  My voet staan op gelyk grond; U het my gered,

ek sal die HERE loof in die vergaderings.   daarom is ek deel van u

                                                            gemeente.

No comments:

Post a Comment