PSALM 150 NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.
1933 Afrikaanse Bybelvertaling.
© SA Bybelgenootskap. Nuwe
Testamentiese Vertolking.
Halleluja!
Verheerlik die Heer Jesus
Christus!
Psa
150:1 Halleluja! Loof God in sy heiligdom, Hoe heerlik
is dit daar waar U woon,
loof Hom in sy sterk uitspansel! want al die engele sing eensgesind saam.
Verheerlik God hier onder die sterrehemel,
want Hy het dit self eiehandig geskep.
Psa
150:2 Loof Hom oor sy magtige dade, Verheerlik
Hom, as die allerenigste God,
loof Hom na die volheid van sy grootheid! weens sy skeppingswerke,
verheerlik Hom omrede sy almagtighede.
Psa
150:3 Loof Hom met basuingeklank, Verheerlik
God met die orrel,
loof Hom met
harp en siter; verheerlik
Hom met die klavier!
Psa
150:4 loof Hom met tamboeryn en
koordans, Verheerlik Hom met die ghitaar,
loof Hom met
snarespel en fluit; en Bybelse
danse, en
verheerlik
Hom met die mondfluitjie.
Psa 150:5 loof Hom met helder simbale, Verheerlik Hom met die panfluite,
loof Hom met klinkende simbale! verheerlik Hom met al die
slaginstrumente,
en
verheerlik Hom met die viole en kontrabaste.
Psa 150:6 Laat alles wat asem het, die HERE loof! Almal, mens
en dier,
Halleluja!
en ja, alles, sigbaar en onsigbaar,
verheerlik die Heer!
Want: Jesus
Christus is ons deur na onse God en Heer!
Verheerlik
Hom.
No comments:
Post a Comment