Monday 1 February 2016

PSALM 22: NUWE TESTAMNENT


 

PSALM 22: NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.

 

1933 Afrikaanse Bybelvertaling.

 

© SA Bybelgenootskap.                                Nuwe Testamentiese Vertolking.

 

My God, waarom het U my verlaat?                  Gebedsverhoring.

      

 

Psa 22:1  Vir die musiekleier;

op die wysie van:

 "Die hert van die dageraad."

 ‘n Psalm van Dawid.

 

Psa 22:2 My God, my God, Aan die kruis, aan die kruis,

waarom het U my verlaat, het U, Jesus Christus,

                                                uitgeroep:

ver van my hulp, is dit my lot? is dit my lot? o God?

van die woorde van my gebrul? my God, my God, waarom het U my verlate agtergelaat?

 

Psa 22:3 My God, ek roep bedags, Onderweg na Golgota,

maar U antwoord nie; het U in Getsemane,

 en snags, pleitend gebid:

en ek kan nie swyg nie. my God, my God, moet ek hierdie selfvernietigende beker drink?

Maar U, Jesus Christus, het vervolgens gebid :

nie my wil nie, nie my wil nie, maar laat U wil geskied, o God!

 

Psa 22:4 Tog is U die Heilige Tog is U die Heilige Heiland,

wat woon onder die lofsange wat aan die regterkant

                                          van God sit,

van Israel!                         en vir ons pleit.

 

 

 

Psa 22:5 Op U het ons vaders vertrou; Ons gelowige

                                                         voorgeslagte

hulle het vertrou, het hulle hoop op U gebou.

en U het hulle uitgered. U het hulle hoop nie

                                     laat beskaam nie,

                            want U het getrou U beloftes gehou.

 

 

 

 

 

 

 

Psa 22:6 Hulle het U aangeroep Hulle noodkreet is met

en het ontvlug; U daadwerklike optrede,

op U het hulle vertrou beantwoord:

en nie beskaamd gestaan nie. hulle is van hulle

                                               noodtoestand bevry.

 

 

Psa 22:7 Maar ek is ‘n wurm Maar ek, Here Jesus,

en geen man nie, dwaal rond soos ‘n eensame

                                   wildsbokkie,

‘n smaad van die mense ‘n maklike teiken vir andere se

verag deur die volk. veragting en hoon, en wat my laat

                        wanhoop aan my eie menswaardigheid. 

 

 

Psa 22:8 Almal wat my sien, In die oë van ander mense

                                             is ek veragtelik.

spot met my; hulle skud die hoof en sê: Hulle hoon en

                                                        spot

hulle steek die lip uit,  laat my inmekaar krimp,

en hulle stem inskiklik saam as hulle sê:

 

Psa 22:9 Laat dit aan die HERE oor! “Ha, ons sal sien of

                                                    die arme drommel,

 

 Laat Hy hom red, wat op die Here vertrou,

 laat Hy hom bevry: van sy noodangs bevry sal word:

Hy het mos behae in hom! laat dit aan God oor wat sal                      toon of Hy baie van daardie dwaas hou.”

 

 

 

Psa 22:10 Ja, U is dit wat my Maar ek kan maar net

 uit die moederskoot uitgetrek het, eenkant staan en

                                                         uitroep:

wat my veilig laat rus het U, Here Jesus,

aan my moeder se bors. U ís my Verbondsgod,

wat my van my aansyn af, getrou onderhou.

 

 

Psa 22:11 Aan U is ek oorgegee U eindelose

                                               sorgsaamheid,

van die geboorte af; vir my, is so duidelik

van die skoot van my moeder dat ek weet:

af is U my God. U het my van my moeder se naelstring bevry: U het my die eerste asemteug, laat gee.

 

 

Psa 22:12 Wees nie ver van my af nie, Alhoewel ek weet

                                 dat U by my en in my is,

 want die nood is naby, het vrees my oorweldig:

 want daar is geen helper nie. ek voel dat U, U rug op my gekeer het, en dat geen mens bereid is om my te help nie.

 

 

 

Psa 22:13 Baie stiere het my omsingel, Wrede mense

                                                     staan gereed

sterkes van Basan het my omring. om my te verdelg,

                                   en het my in ‘n hoek gedryf:

                  soos wilde volstruise wat my omsingel.

 

 

 

 

 

Psa 22:14 Hulle het hul mond Soos giftige slange

 teen my oopgespalk wat sissend op my afseil,

 soos ‘n leeu wat verskeur en brul. wil hulle my dodelik

                                                   vergiftig.

 

 

 

 

Psa 22:15 Ek is uitgestort soos water; “Ek is dolleeg,

 al my beendere raak los; my beendere is uitgeteer,

my hart het soos was geword; my hart klop onegalig in

                                                 my rond,

dit het gesmelt binne-in my ingewande. dit wil botweg

                                                            gaan staan.

 

 

Psa 22:16 My krag is verdroog Ek is ‘n nul op ‘n kontrak.

soos ‘n potskerf, My verhemelte is uitgedroog

en my tong kleef U laat my soos ‘n halwe-dooie agter,

aan my verhemelte; op die eensame pad

en U lê my neer tussen Jerusalem en Jerigo.

in die stof van die dood.

 

 

 

Psa 22:17  Want honde het Soos hiënas wat my wil

                                                  verskeur,

 

my omsingel; is die kriminele bendes om my,

 ‘n bende kwaaddoeners

 het my omring; wat my bind

 hulle het my hande en boei

 en my voete deurgrawe. om toe te slaan.

 

 

 

Psa 22:18 Al my beendere Magteloos is ek

kan ek tel; uitgelewer

húlle kyk, aan vreemdes.    

hulle sien met welgevalle op my neer! Hulle lag my uit in

                                               leedvermaak.

 

 

 

 

Psa 22:19 Hulle verdeel My eiendom word

my klere onder mekaar wreed van my weggegryp,

en werp die lot oor my gewaad. en ek word van my

                                           besittings gestroop.

 

 

 

Psa 22:20 Maar U, In my wanhoop

HERE, wees nie ver nie; voel ek dat U weg is:

my Sterkte, maak tog gou om my te help! U is al een wat kan help.

 

 

 

Psa 22:21 Red my siel Spaar my van die dood,

 van die swaard, want ek wil lewe.

 my enigste uit die mag Red my uit die hande

 van die hond. van misdadigers, o God!

 

 

Psa 22:22 Verlos my uit die bek Neem al die wilde diere

 van die leeu, weg wat my bedreig

 en uit die horings bevry my van die ineergestrengelde

van die buffels het U my verhoor! wortels van die kwaad.

                      Ek weet U is ‘n hoorder van die gebed.

 

 

Psa 22:23 Ek wil u Naam Uit diepe dankbaarheid

aan my broers vertel, sal ek in die gemeente getuig,

in die vergadering U prys. van U grootsheid en bevryding                       uit die hande van die kwaaddoeners.

 

 

Psa 22:24 Julle wat die HERE vrees, In die openbaar sal prys Hom! ek U, verheerlik.

Al die nakomelinge van Jakob, Ek vertel van U redding,

vereer Hom! en uit dank doen ek wat U verlang.

 Ja, vrees Hom,

 al die nakomelinge van Israel!

 

 

 

 

Psa 22:25 Want Hy het die ellende Almal, ja almal,

 van die ellendige nie verag wat verontreg is,

 of verfoei en sy aangesig sien Hy raak,

 vir hom nie verberg nie; en niemand

 maar Hy het gehoor toe word geïgnoreer nie.

dié Hom aangeroep het om hulp. Hy hoor elke gebed

                                                 wat gebid word.

 

 

Psa 22:26 Van U kom my lof Hy skenk aan my

in ‘n groot vergadering; ‘n nuwe lied,

 ek sal my geloftes betaal van lof aan Hom,

in teenwoordigheid van oral waar ek gaan.

die wat Hom vrees. my beloftes aan God doen ek in

                         Sy krag voor die ganse mensdom.

 

 

 

Psa 22:27 Die ootmoediges Die hongersnood van die

                                                wêreld,

sal eet en versadig word; sal in die eindtyd

húlle sal die HERE prys iets van de verlede wees,

wat na Hom soek; en elke ontbeerde

mag julle hart vir ewig lewe! sal in oorvloed kan lewe:

                   dan sal elkeen weet, God verskaf alles,

                       en Hy is werd om gedank te word.

                       Hulle sal ewig en geluksalig lewe.

 

 

 

 

Psa 22:28 Al die eindes van die aarde Wanneer die

                                                 eindtyd aanbreek,

sal daaraan dink sal elkeen weet

en hulle tot die HERE bekeer, dat dit God is wat regeer,

en al die geslagte van die nasies en hulle sal buig voor

                                                          hom.

sal voor u aangesig aanbid. Die ganse mensdom sal

                                       erken dat Hy God is,

 

 

Psa 22:29 Want die koninkryk want sy Regering is ewig

behoort aan die HERE,                  geldig.

 en Hy heers oor die nasies.  Hy heers oor almal en alles.

 

 

Psa 22:30 Al die grotes van die aarde By die

                                             bruilofsmaaltyd

sal eet en aanbid;                sal ryk en arm

almal wat in die stof neerdaal, ja, almal wat glo,

 sal voor sy aangesig kniel bely dat U koning is,

en hy wat sy siel nie in die lewe kan hou nie. en U aanbid.

 

Psa 22:31 ‘n Nageslag sal Op daardie oomblik

Hom dien; wanneer ons ewige blik

dit sal vertel word verwesenlik word,

van die HERE sal alle gelowige geslagte

 aan die volgende geslag. deel van sy Koninkryk wees.

 

 

Psa 22:32 Hulle sal aankom Op daardie oomblik

en sy geregtigheid verkondig sal almal weet:

aan die volk wat gebore word; God het in Jesus Christus

want Hy het dit gedoen. van alle ewigheid af regeer.

No comments:

Post a Comment