Friday 12 February 2016

PSALM 87: NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.


PSALM 87: NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.

1933 Afrikaanse Bybelvertaling.

 

© SA Bybelgenootskap.                                      Nuwe Testamentiese Vertolking.

 

 

 Sion die moederstad van volke.                      God het die wêreld lief.

 

Psa 87:1  Van die kinders van Korag. ‘n Psalm. ‘n Lied.

Sy grondvesting is op heilige berge. U hemelvaart digby Jerusalem,

                                                     Jesus Christus, het die die ganse mensdom geraak.

                               

Psa 87:2  Die HERE het die poorte van Sion     U het  ‘n heilsame uitspraak,

lief bo al die wonings van Jakob.                       voor U opvaart, gelewer:

                                                                            die blye evangelie van verlossing

                                                                           is nou vir almal bedoel wat in U glo.

                                                                        Die grondmotief vir hierdie wêreldwye redding,

                                                                            lê in U onbegryplike liefde opgesluit.

 

Psa 87:3  Heerlike dinge word van u gesê, U sending-opdrag aan die dissipels

o stad van God! Sela. was omvattend, want die oogmerk van U verlossing het

                                                               almal, op watter plek ookal, ingesluit wat in U glo.

 

Psa 87:4  Ek wil Rahab en Babel vermeld  Op Pinksterdag het tonge van vuur,

onder hulle wat My ken; kyk, op almal neergedaal,

Filistéa en Tirus saam met Kus— sodat elke volk in sy eie taal, U groot dade,

hierdie een is daar gebore. verkondig het.

Psa 87:5  En van Sion sal gesê word: So het God se kerk,

Man vir man is daarin gebore, en Hy, die instrument geword,

die Allerhoogste, hou dit in stand. waardeur die Evangelie, van die liefde, bedien is.

Psa 87:6  Die HERE sal tel as Hy Die naam van U Seun,

die volke opskrywe: Jesus Christus,

Hierdie een is daar gebore. Sela.                    het in die loop van die eeue,

                                                op sendelinge en bekeerlinge, se lippe, weerklank gevind.

Psa 87:7  En die wat sing sowel Sodat God se kinders,

as die wat vrolik is, sê: in die nuwe hemel, en op die nuwe aarde,

Al my fonteine is in jou! Hom met lied en ritme, sal verheerlik. 

 

 

No comments:

Post a Comment