Friday 5 February 2016

PSALM 27: NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.


  PSALM 27: NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.

1933 Afrikaanse Bybelvertaling.

© SA Bybelgenootskap.                                Nuwe Testamentiese Vertolking.

  Die Here my lig en my heil!                                    God is my gids.

 
Psa 27:1  ‘n Psalm van Dawid.

Die HERE is my lig en my heil: Here Jesus, U is my gids en my helper,

vir wie sou ek vrees? waarom moet ek beangs wees?

Die HERE is die toevlug van my lewe: Here Jesus, U is my veilige hawe,

vir wie sou ek vervaard wees? waarom moet ek bang wees?

 

Psa 27:2  As kwaaddoeners teen my As geweldenaars dreig om my te vermoor,

nader kom om my vlees te eet— en selfs haatdraendes woedend kwaad is,

my teëstanders en my vyande, bid ek dat U, Here Jesus, hulle sal bekeer,

 ja, myne—struikel hulle self en val. en hulle sondes sal vergewe.

 

Psa 27:3  Al word ‘n laer teen my opgeslaan, Al word die oormag van aanvalle

                                                                                                       teen my,

my hart sal nie vrees nie; te groot om te hanteer,

al staan ‘n oorlog teen my op, dra ek hierdie gemoedstoestand wat in my is, oor na U, want net U kan my emosies ontwar,

nogtans vertrou ek. sodat ek nie hoef te vrees nie.

 

Psa 27:4  Een ding het ek van die HERE begeer, Al wat ek seker weet, is:

dit sal ek soek: U, Heilige Gees, woon in my,

 dat ek al die dae van my lewe mag daarom is my gebed,

woon in die huis van die HERE, dat ek ‘n waardige tempel van U sal wees,

om die lieflikheid van die HERE wat in balans en in harmonie,

te aanskou en te ondersoek in sy tempel. met myself, en met almal rondom my sal lewe.

 

 

 

Psa 27:5  Want Hy steek my weg in sy hut Ek weet by voorbaat dat daar sekere dae sal kom,

in die dag van onheil; wanneer my emosionele balans sal kantel,

 Hy verberg my in die skuilplek dan sal ek verleë, en in skande, oor my onvanpaste gedrag,

 van sy tent; Hy verhef my op ‘n rots. weereens voor U kom staan, Here Jesus,

                                                 met die bede: vergewe my bedenklike optrede, o Here.

                                                          Ek smeek pleitend:

                                              wees U my leidsman binne in my,

                                                  sodat ek hierdie innerlike stres reg kan hanteer.

 

 

 

Psa 27:6  En nou sal my hoof hoog Ek sal vir U, Here Jesus, wat in die hemele woon,

wees bo my vyande rondom my, ‘n danklied sing: 

en ek wil in sy tent offerandes offer ‘n lied om aan U al die hulde te bring,

 saam met trompetgeklank; vir hierdie helder insig en vir die keuse van selfbeheersing

ek wil sing, ja, psalmsing tot eer van die HERE. wat U vir my gegee het.

 

 

Psa 27:7  Hoor, o HERE, ek roep luid; Ek weet verseker: U verhoor Skriftuurlike gebede,

en wees my genadig en antwoord my. wat pleit om innerlike geestes groei,

                                   sodat die vrugte van die Heilige Gees uiterlik duidelik sal wees.

 

 

Psa 27:8  Van U sê my hart: U het gesê dat U genadiglik insig wil skenk,

Soek my aangesig! en om sodoende as my lewensgids te wil optree,

Ek soek u aangesig, o HERE! daarom is dit ‘n vreugde om U so te gehoorsaam.

 

 

Psa 27:9  Verberg u aangesig nie vir my nie, Al wyk ek so dikwels af en dien die kwaad,

 wys u kneg nie af in toorn nie: deur selfgesentreerd te dink, en te doen,

 U was my hulp! sal ek weereens om vergifnis pleit, Here Jesus:

 Verstoot en verlaat my nie, moet my tog nie verwerp nie, o Here,

 o God van my heil! al val ek so dikwels terug op my ou emosionele patrone.

                                         Verander my nogeens, want ek wil my soos U kind gedra.

 

 

Psa 27:10  Want my vader en my moeder Al verag en verlaat alle dierbares my,

 het my verlaat, nogtans weet ek,

 maar die HERE sal my aanneem. U sal nooit U rug op my keer.

 

 

Psa 27:11  HERE, leer my u weg en lei Here Jesus, voed my op,

 my op ‘n gelyk pad, sodat ek steeds U wil sal bly soek,

 vanweë my vyande. om op die wyse deur my optrede,

                                                                   U te eer.

 

 

Psa 27:12  Gee my nie oor aan Ek bid dat ek deur my lewenswandel,

 die begeerte van my teëstanders nie, U koningskap in my bestaan, sal bevestig,

want valse getuies het teen my opgestaan, sodat ek U getuie in ‘n ongelowige wêreld sal wees.

en hy wat geweld uitblaas.

 

 

Psa 27:13  o, As ek nie geglo het As ek nie aan die Here Jesus se vernuwende krag,

 dat ek die goedheid van die HERE en in sy welwillenheid geglo het op hierdie aarde nie …..!

sal sien in die land van die lewendes nie….

 

 

Psa 27:14  Wag op die Here! Ek bou my hoop net op U, Here Jesus,

 Wees sterk en laat jou hart by wie ek my innerlike krag gekry het,

 sterk wees! Ja, wag op die HERE! ja, net op U hoop ek, Here Jesus!  

No comments:

Post a Comment