Sunday 14 February 2016

PSALM 70 NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.


PSALM 70 NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.

 

1933 Afrikaanse Bybelvertaling.

 

© SA Bybelgenootskap.                                      Nuwe Testamentiese Vertolking.

 

 

 Dawid bid God om hom gou te verlos.         Jesus Christus , my helper.

                                                                                                       

Psa 70:1  Vir die musiekleier.

 

‘n Psalm van Dawid, by die gedenkoffer.

Psa70:2 o God, maak tog gou om my te red, Help my, o Jesus Christus,

o HERE, om my te help!                  maak tog gou om my te hulp te kom.

Psa 70:3 Laat hulle wat my lewe soek, Ek voel bedreig en dus bedruk,

 beskaamd staan en rooi van skaamte word; maar ek kan nie ondeskei

 laat hulle wat behae het in my ongeluk, tussen ware en valse gevare nie.

agteruitwyk en in die skande kom. Ek wil vlug,  maar is egter nie seker

                                          of dit moontlik ‘n eie self geskepte drogbeeld is nie.

Psa 70:4 Laat hulle wat sê: My angsvallige gedrag,

Ha, ha! teruggaan vanweë hul beskaming. is die oorsaak dat andere vir my lag.

Psa 70:5 Laat in U vrolik en bly wees almal Almal wat egter vrees oomblikke beleef

 wat U soek; en laat die liefhebbers weet dat U, Jesus, die enigste een is,

 van u heil altyddeur sê: Groot is God! wat aan ons self insig in ‘n noodsituasie

                                                   kan bied, om sodoende ‘n ongegronde bedreiging,

                                            te kan identifiseer, en dit dan volwasse te kan hanteer.

                                                      God gee insig!

Psa 70:6 Maar ek is ellendig en behoeftig: Jesus Christus, ek bely:

 o God, kom tog gou na my! U is die sentrum van alle mag,

U is my hulp en my redder; HERE, vertoef tog nie! daarom hoef ek nie te swig

                                                           voor my eie waanbeelde van gevare nie,

                                                       want wat kan ‘n mens aan my doen,

                                                           as U alle mag het.

                                       U is gister, vandag en tot in alle ewigheid dieselfde.    

No comments:

Post a Comment