Monday 29 February 2016

PSALM 43: NUWE TESTAMENTIESE VERTOLKING.

PSALM 43: NUWE TESTAMENTIESE VERTOLKING.

1933 Afrikaanse Bybelvertaling.

© SA Bybelgenootskap.             Nuwe Testamentiese Vertolking.

 
Hoop op God.                           Jesus Christus is my krag en sterkte.    

 
Psa 43:1  Doen aan my reg, o God,  Here Jesus ek voel bedreig weens valse beskuldigings

en verdedig my regsaak teen ‘n onbarmhartige volk;  teen my, maar ek glo in u en in u woord;

 red my van die man van bedrog en onreg! U het my uitverkies volgens u woord: 1Pe 1:2  “uitverkore volgens die voorkennis van God die Vader, in die heiligmaking van die Gees, tot gehoorsaamheid en besprenkeling met die bloed van Jesus Christus.”

Psa 43:2  Want U is die God van my toevlug; Nogtans voel ek eensaam en verlate.

 waarom verstoot U my dan?  Die aanvegtinge van kwaadwilligwes teen my werp my

Waarom moet ek rondgaan in rougewaad deur die vyand se verdrukking?  in die diepste duisternis.

Psa 43:3  Stuur u lig en u waarheid; Ek voel depressief en teneurgedruk.

laat dié my lei; laat dié my bring na u heilige berg  Ek bid om u lig; skyn u op en IN my in hierdie

 en na u woninge, uur van my beproewing, Here Jesus.

Psa 43:4  dat ek kan ingaan na die altaar van God, Ek bid: verander U my gemoed; haal my uit die put

 na die God van my jubelende blydskap en U kan loof met die siter,  van donkerte dat ek vrolik tot  u

o God, my God!  kan sing, my Here en my God.

Psa 43:5  Wat buig jy jou neer, Bring my by u lig:

 o my siel, en wat is jy onrustig in my? Filp 4:13Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee.

Hoop op God, want ek sal Hom nog loof— en by Efesiërs 6:10  Eindelik, my broeders, word kragtig in

die verlossing van my aangesig en my God! die Here en in die krag van sy sterkte. “

No comments:

Post a Comment