Saturday 27 February 2016

PSALM 33: NUWE TESTAMENTIESE VERTOLKING.

PSALM 33: NUWE TESTAMENTIESE VERTOLKING.
1933 Afrikaanse Bybelvertaling.

© SA Bybelgenootskap.             Nuwe Testamentiese Vertolking.

Loflied op die almag en genade van God.        Loflied vir Jesus Christus.

Psa 33:1  o Regverdiges, jubel in die HERE! Sing vol vreugde ‘n blydskapslied vir onse God,

 ‘n Loflied betaam die opregtes. want die Here Jesus Christus het gekom,

                                                               om aan ons, sy kinders,

                                                          vrede en blymoedigheid in oorvloed te skenk.

Psa 33:2  Loof die HERE met die siter; Prys die Here met die orrel,

psalmsing tot sy eer met die tiensnarige harp. dirigeer die orkes tot Sy eer.

Psa 33:3  Sing tot sy eer ‘n nuwe lied; Skryf ‘n vrolike gesang wat nog nooit

                                                                  voorheen gesing is nie,

speel goed met trompetgeklank. laat die orrelspel voluit hierdie splinternuwe lied aanhef. 

Psa 33:4  Want die woord van die HERE is reg, Die rede: God se beloftes word

                                                                                       altyd bewaarheid,

en al sy werk is met trou.  sy dade is geanker in onwankelbaarheid.

Psa 33:5  Hy het geregtigheid en reg lief; Hy laat reg geskied aan almal op aarde,

die aarde is vol van die goedertierenheid van die HERE. want Hy bly aan sy liefde getrou.

                                  Trouens al die gelowiges, is almal van sy volhoubare liefde bewus.

Psa 33:6  Deur die Woord van die HERE is die hemele gemaak Net een woord van God

                                                                                                       was genoegsaam,

 en deur die Gees van sy mond hulle hele leër. om ‘n hemel met talryke sterre,

                                                                           planete en sonnestelsels te skep.

Psa 33:7  Hy versamel die waters van die see soos ‘n hoop; God het die see sy

                                                                                           oseaan-plekke  gegee,

Hy bêre die wêreldvloede weg in skatkamers. die verskillende kontinente so gevorm,

                                                                        dat alle seestrate en kanale, soos die dardanella,

                                                                            hulle geografiese plekke ingeneem het.

Psa 33:8  Laat die hele aarde vir die HERE vrees; Elke mond sal getuig,

 laat al die bewoners van die wêreld vir Hom bedug wees; en almal sal Hom

                                                                                           in die eindtyd aanbid,

Psa 33:9  want Hy het gespreek, en dit was; want as God praat boesem dit ontsag in,

Hy het gebied, en dit staan. Hy gee opdrag en dit geskied.

Psa 33:10  Die HERE vernietig die raad van die nasies, Here Jesus, U laat alle planne slaag,

 Hy verydel die gedagtes van die volke. want U koninkryk is van krag, en U laat

                                                                alle goeie voornemens gedy,

Psa 33:11  Die raad van die HERE bestaan vir ewig, want U voornemens is nie aan willekeur,

die gedagtes van sy hart van geslag tot geslag. en impulsiwiteit uitgelewer nie.

                                                                              U Verbondsdade staan vas.

Psa 33:12  Welgeluksalig is die nasie wie se God die HERE is, Gelukkig is die gelowiges,

die volk wat Hy vir Hom as erfdeel uitgekies het. wat in Jesus as hulle Verbondsverlosser glo,

want God het hulle in  Jesus Christus heel eerste, voordat hulle kon kies, as Sy eie verbondskinders, in liefde uitverkies. Ek is uitverkies, omdat God geen behae het om gelowiges te verwerp nie.

Psa 33:13  Die HERE kyk van die hemel af; God se oë kyk,

Hy sien al die mensekinders. met verdraagsaamheid, en innemendheid, na almal op aarde.

Psa 33:14  Uit sy woonplek aanskou Hy is alomteenwoordig,

Hy  al die bewoners van die aarde, deur sy Seun en deur sy Gees,

                                                       want Hy is oral in en buite mense,

                                                 maar Hy is nie deel van sy skepping en van sy skepsele nie.

Psa 33:15  Hy wat die hart van hulle almal formeer, God het hulle serebraal gevorm,

 wat let op al hul werke. en Hy laat groei hulle serebrum,

                                             deur die inname van die regte proteïen,

                                         sodat hulle verstandig hulle verantwoordelikheid kan nakom.

Psa 33:16  ‘n Koning word nie verlos deur ‘n groot leër, Diegene wat in die amp as

                                                                                         koniklike gelowige,

 ‘n held nie gered deur groot krag nie.  denkend en gebalanseerd optree,

                                                                besef dat dit die korrekte gedrag is,

Psa 33:17  Die perd help niks vir die oorwinning want die Here Jesus het Petrus beveel,

en red nie deur sy groot krag nie. om die swaard terug te plaas in sy skede,

                                                en Hy het gesê dat sy Ryk se uitbreiding nie,

                                               deur brute mag en geweld geskied nie.

Psa 33:18  Kyk, die oog van die HERE is op die wat Hom Dit is nie aggressiewe en

                                                                                            manupilerende gedrag

 vrees, op die wat op sy goedertierenheid wag; wat tot eer van God strek nie,

                                                  maar diegene wat rustig wag op Goddelike insig

                                                    sal tot vanpasde optrede in staat wees, en

Psa 33:19  om hulle siel te red van die dood op die wyse word ‘n waardige lewensstyl gekweek,

 en hulle in die lewe te hou in hongersnood. wat hulle toekoms as gelukkiges sal verseker.

Psa 33:20  Ons siel wag op die HERE; In eie emosionele krag tree ons onvanpas op,

Hy is ons hulp en ons skild; daarom is ons verlange dat die Gees van God

                                               ons verstand sal suiwer van ons negatiewe emosies,

                                                           sodat ons klinies denkend sal handel.

Psa 33:21  want ons hart is bly in Hom, Net op die Here Jesus kan ons hiervoor vertrou,

 omdat ons op sy heilige Naam vertrou. wat ons van al ons onewigtighede sal reinig.

Psa 33:22  Laat u goedertierenheid, HERE, Ons bid om U liefdevolle seën oor ons,

 oor ons wees net soos ons op U wag! sodat ons getrou aan ons werdergeboorte sal bly.

No comments:

Post a Comment