PSALM 91 NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.
1933 Afrikaanse Bybelvertaling.
© SA Bybelgenootskap. Nuwe
Testamentiese Vertolking.
In die beskerming van die
Allerhoogste. Jesus is jou geestelike skuiling.
Psa 91:1
Hy wat in die skuilplek van die Allerhoogste sit, Elkeen wat
hulle geestelike skuiling
by Jesus soek, want hulle glo in
Hom,
sal vernag in
die skaduwee van die Almagtige. is onder God se sorg en beskerming vir tyd
en ewigheid,
Psa 91:2 Ek sal tot die HERE sê: hulle sê vir
God:
My toevlug en my
bergvesting, “U bly ons toevlugsoord vir insig en berading,
my God op wie ek
vertrou. ons alwyse God op wie ons volledig vertrou.”
Psa 91:3 Want Hy is dit wat jou sal red uit Dit is U
wat ons beskerm teen,
die net van die
voëlvanger, van die verderflike pes. die dier uit die see, die satan,
en ons betrokke kry,
by die bekamping van dodelike siektes.
Psa 91:4 Hy sal jou dek met sy vlerke, God kom ons
magteloosheid tot hulp:
en onder sy vleuels sal jy skuil; Hy beskerm
ons teen die aanslae van die bose,
sy trou is ‘n skild en pantser. en roep ons
op om Sy volle wapenrusting aan te trek.
Sy sorg is rondom ons.
Psa 91:5 Jy hoef nie te vrees vir die skrik van die
nag,
Dus hoef ons nie te vrees,
vir die pyl wat
bedags vlieg nie, vir die mag van die onsigbare geeste nie,
want ons is veilig in Jesus se arms,
Psa 91:6 vir die pes wat in die donker wandel, ook hoef
ons nie vir die toekoms
bang te wees nie,
vir die siekte
wat op die middag verwoes nie! of vir die moontlike ongeneeslike siektes
wat ons mag tref nie, want
Jesus bly altyd in beheer.
Psa 91:7 Al val daar duisend aan jou sy Al sou ‘n
onberekenbare aantal virusse
en tien duisend aan jou regterhand ons
daagliks bedreig, bly God in Christus getrou,
deurdat Hy ons gelei het om in gehoorsaamheid aan sy
wet, om rein en ongeskonde te lewe.
—na jou sal dit
nie aankom nie. Op die wyse het Hy ons immuun-stelsels versterk,
vir die doeltreffende weerstand teen dodelike siektes.
Psa 91:8 Net met jou oë sal jy dit aanskou U is
genadig en barmhartig,
en die vergelding van die goddelose sien. daarom strek
U guns oor almal en alles,
en bly U uitnodiging steeds van krag:
‘n ope invitasie aan almal gerig,
om na U te kom, en
om sodoende in die Evangelie,
van volledige versorging te kan kom deel.
Psa 91:9 Want U, HERE, is my toevlug. Omdat ons
vir God, in Jesus, as ons Here gekies het,
Die Allerhoogste
het jy jou beskutting gemaak. is ons gewis verseker van sy heil vir altyd,
Psa 91:10 Geen onheil sal jou tref en so sal
daar geen geestelike afwyking in ons
plaasvind nie,
en geen plaag naby jou tent kom nie; en ons sal
elke valse leer deur God se krag weerstaan.
Psa 91:11 want Hy sal sy engele aangaande Jesus
Christus sal sy engele opdrag gee,
om ons so te lei,
jou bevel gee om
jou te bewaar op al jou weë. om nie vir U, ons Here en ons God, op die proef
te stel nie.
Psa 91:12 Hulle sal jou op die hande dra, Op
voorskrif van U woord sal hulle aan ons,
sodat jy jou voet teen geen klip stamp nie. die wysheid
en kennis van U gee, om
verantwoordelik op te tree.
Psa 91:13 Op die leeu en die adder sal jy trap, Ons sal ons
gedrag reg bestuur,
die jong leeu en die slang vertrap. nie
onverskillig optree nie,
maar met soberheid U wet deur genade en dankbaarheid nakom.
Psa 91:14 Omdat hy My liefhet, sê God, “Omdat
hulle My liefhet,
daarom sal Ek hom
red; Ek sal hom beskerm, sal Ek hulle verlos,”
omdat hy my Naam ken. sê die Here
Jesus, “omdat hulle My ken,
gee Ek aan hulle die reg om My kinders te wees.
Psa 91:15 Hy sal My aanroep, Wanneer hulle tot My bid,
en Ek sal hom
verhoor; in die nood sal Ek by hom wees; sal ek na hulle gebed luister:
Ek sal hom uitred en eer aan hom gee. Ek sal dit
aan hulle gee, wat volgens My wil wenslik is:
hulle sal keer op keer geseën word vir hulle toenadering,
sodat hulle sal weet: of
hulle lewe en of hulle sterwe, hulle behoort aan My.”
Psa 91:16 Met lengte van dae sal Ek hom versadig, Hulle
lewensduur sal gevul word
met geestelike seëninge:
en Ek sal hom my
heil laat sien hulle lewensloop stuur af op die nuwe hemel en op die
nuwe aarde wat kom.
No comments:
Post a Comment