1933
Afrikaanse Bybelvertaling.
© SA
Bybelgenootskap. Nuwe Testamentiese Vertolking.
Die seen van
skuldvergifnis. God vergewe deur Jesus Christus.
Psa 32:1
‘n Psalm van Dawid; ‘n onderwysing.
Welgeluksalig is
hy wie se oortreding vergewe, Gelukkig is diegene wat uit genade,
wie se sonde
bedek is. in die Persoon van Jesus Christus glo,
wat tot
die insig van hulle eie sonde gekom,
dit
berou, en dit heelhartig bely het.
Gelukkig is
diegene wat weet dat hulle sondes,
na
God se guns en kruisaksie,
deur
die bloed, die dood en die opstanding
van die enigste ewige Koning vergewe is.
Psa 32:2 Welgeluksalig is die mens Gelukkige is
diegene wie se sondeskuld kwytgeskeld is,
aan wie
die HERE die ongeregtigheid nie en wie deur die krag
van Christus
toereken nie en
in wie se gees geen bedrog is nie. teen dubbelslagtigheid veg.
Psa 32:3 Toe ek geswyg het, het my gebeente Toe ek oor
my sonde stilgebly het,
uitgeteer in my
gebrul die hele dag; het ek ‘n ulkus van dié bekommernis,
oor die vretende kwaad binne in my, gekry.
Psa 32:4 want u hand was dag en nag swaar Here God, U
genadige hand het sag en
innig aan my geraak,
op my; my murg
het verander soos deur somergloed. Sela. en ek het bewus geword van Jesus
se eindelose liefde vir my:
liefde wat belyde sonde vergewe, en dit
vergeet tot in alle ewigheid.
Psa 32:5 My sonde het ek U bekend gemaak, In reaksie
op U onvoorstelbare offer
aan die kruis,
en my
ongeregtigheid het ek nie bedek nie. het ek U voldoeningsprys aangegryp,
Ek het gesê: Ek wil aan die HERE my
oortredinge en openlik my donkere sonde aan U onthul:
bely; en U het die ongeregtigheid van my sonde
vergewe. Sela. “ Ek is ‘n rebel en ‘n
revolusionêr, teen U Koninkryk, o God!”
Hoe geweldig groot is U eindelose geduld met my, Here,
want U het hierdie
verset-gees van my vergewe.
Psa 32:6 Daarom sal elke vrome U aanbid in ‘n tyd My gebed
is: breek hierdie verset-gees
van my,
as U te vinde is; ja, by ‘n oorstroming van
groot
sodat ek te alle tye gunstig teenoor U
waters sal hulle nie aan hom raak nie. mag staan.
Psa 32:7 U is ‘n skuilplek vir my; U, Here Jesus,
is my raadgewer:
U bewaar my vir
benoudheid; U gee insig, U verander my gemoed,
U omring my met
vrolike gesange van bevryding. Sela. U wys die regte koers aan wat ek
moet
beoefen.
U harmonieer my lewenslied tot aanvaarbare oktawe
Psa 32:8 Ek wil jou onderrig en jou leer aangaande U het gesê: “Ek wil jou graag leer,
die weg wat jy moet gaan; en die
regte rigting wys wat geluk en voorspoed bring.
Ek wil raad gee; my oog sal op jou wees. Ek wil berading
doen,
en gevoelvol na jou luister.
Psa 32:9 Wees nie soos ‘n perd, Moenie
rebels wees soos ‘n dier nie:
soos ‘n muilesel wat geen verstand het nie, nie soos ‘n
donkie wat sy kop twee maal stamp,
wat ‘n mens moet tem met toom en teuel en wat deur
skade en skande wys word nie.”
as sy tuig, anders kom hy nie naby jou nie.
Psa 32:10 Die goddelose het baie smarte, Die ongelowiges
se vreugde is gedemp,
maar hy wat op die HERE vertrou— want hulle
het geen innige verbintenis met U nie,
met
goedertierenheid sal Hy hom omring. maar diegene wat U, Here Jesus, persoonlik ken,
ontvang God se
oorvloedige liefde. Ons bid vir die ongelowiges dat hulle U liefde sal aanneem
wat daar in Jesus Christus vir hulle is.
Psa 32:11 Wees bly in die HERE en juig, Wees bly,
en jubel dit uit,
want ons sondes is vergewe:
o regverdiges! En jubel, alle opregtes van
hart
vergewe dus mekaar,
en vergeet dit wat aan jou verkeerd gedoen is.
No comments:
Post a Comment