Monday 15 February 2016

PSALM 119: 1-8 NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.


PSALM 119: 1-8  NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.

1933 Afrikaanse Bybelvertaling.

 

© SA Bybelgenootskap.                                      Nuwe Testamentiese Vertolking.

Heerlikheid van die goddelike Woord.               Heerlikheid om Jesus te dank.       

Psa 119:1  Alef. Welgeluksalig is die opregtes van weg, Gelukkig is die gelowiges wat uit

wat in die wet van die HERE wandel. dankbaarheid die wet van die liefde onderhou.

Psa 119:2  Welgeluksalig is die wat sy getuienisse bewaar, Gelukkig is die gelowiges wat God 

Hom van ganser harte soek; daagliks dank vir die redding wat daar in Jesus Christus is,

Psa 119:3  ook geen ongeregtigheid doen nie, wat van harte daarna streef om God se wet

maar in sy weë wandel. te onderhou vanweë die redding wat reeds aan die kruis verwerf is.

Psa 119:4  U het u bevele gegee om dit trou te onderhou. Gelowiges wat in Jesus van harte glo,

Psa 119:5  Ag, was my weë maar vas om u insettinge weet by uitstek dat God se wet heerlik

te onderhou! is om te onderhou.

Psa 119:6  Dan sal ek nie beskaamd staan as ek Wanneer ek die genot ervaar om u wet

op al u gebooie let nie. te bewaar en na te kom, sal dit ‘n vreugde wees.

Psa 119:7  Ek sal U loof in opregtheid van hart Want ek doen dit vir my Verlosser wat met sy

ek u regverdige verordeninge leer. bloed vir my die ewigheid ontsluit het.

Psa 119:8  Ek sal u insettinge onderhou; Eendag sal ek in die nuwe hemel en op die nuwe

 verlaat my nie geheel en al nie. aarde by my Verlosser wees.

 

 

No comments:

Post a Comment