Wednesday 3 February 2016

PSALM 25: NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.


 

PSALM 25. NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.

 

1933 Afrikaanse Bybelvertaling.

© SA Bybelgenootskap.            Nuwe Testamentiese Vertolking.

 

Vergewing en bewaring    Here Jesus, u is die alfa en die 
                                            omega.        

 

Psa 25:1  ‘n Psalm van Dawid.

Alef. Tot U, o HERE, hef ek my siel op. Here Jesus, ek

                                              wil u loof in gebed,                                                                            

Psa 25:2  Bet. My God,   want ek glo in u,

op U vertrou ek;        Here Jesus Christus, daarom 

laat my nie beskaamd staan nie; vertrou ek op u, asook

laat my vyande oor my nie juig nie.  u leiding in alle sake.

Psa 25:3  Gimel. Ja,   Saam met alle gelowiges is ons

 almal wat U verwag, volle vertroue net op u gevestig,

 sal nie beskaamd staan nie. want u is betroubaar.

Hulle sal beskaamd staan Ons bid vir die onbetroubares

wat troueloos handel sonder oorsaak. dat hulle hulle tot u,                           sal bekeer, Here Jesus.

Psa 25:4  Dalet. HERE, Here Jesus, ek bid dat u my

 maak my u weë bekend; gedrag en gesindheid soos

 leer my u paaie.     U optrede sal maak.

Psa 25:5  He. Lei my in u waarheid Ek bid dat u my  

 en leer my,   deur u Woord en die influisteringe

 want U is die God van my heil. van die Heilige Gees my

 U verwag ek die hele dag. daagliks sal lei en leer.

Psa 25:6  Sajin. Dink, HERE, Ek loof en prys u

aan u barmhartigheid        vir wie u is,

en u goedertierenhede,     daarom is ek dankbaar,

 want dié is van ewigheid af. en bevoorreg om so ‘n

                                  Hemelse Vader te mag hê.

Psa 25:7  Get. Dink nie aan die sondes Ek loof en prys u,

 van my jonkheid en aan my oortredinge nie; omdat ek

 dink aan my na u goedertierenheid, my sondes mag bely,

 om u goedheid ontwil, o HERE! en dat ek vergifnis van u

      sal ontvang na hartgrondige berou en belydenis.

Psa 25:8  Tet. Die HERE is goed en reg; U woord sê in:

daarom sal Hy sondaars 1Johannes 1:9  As ons ons

leer aangaande die weg. sondes bely, Hy is getrou                                                  

en regverdig om ons die sondes te vergewe en ons van alle ongeregtigheid te reinig.

Psa 25:9  Jod. Hy sal die ootmoediges Ek bid dat ek

 lei in die reg en die ootmoediges sy weg leer. nederig in U

                                                                sal bly glo.

Psa 25:10  Kaf. Al die paaie van die HERE is Ek loof goedertierenheid en trou u liefdevolle Heiland

 vir die wat sy verbond  wat hoof is van ‘n nuwe

                                            verbond,

 en sy getuienisse bewaar. en wat trou bly tot in

                                            ewigheid.

Psa 25:11  Lamed. Om u Naam ontwil, Ek pleit skuldig,

 HERE, vergeef my ongeregtigheid, my sonde brand soos

 want dit is groot. ‘n kool vuur. Vergewe my!

Psa 25:12  Mem. Wie tog is die man Here Jesus,

 wat die HERE vrees?  ek smag daarna om u volkome

Hy sal hom leer aangaande in elke opsig te volg en

die weg wat hy moet kies.    te gehoorsaam.

Psa 25:13  Noen. Hy self sal vernag As ek in u Jesus, glo,

 in die goeie, en sy nageslag sal die land besit. is ek veilig.

Psa 25:14  Samek. Die verborgenheid van die HERE Here

                    Jesus ek loof u, omdat u vlees geword het

                                          en onder ons kom woon het,

is vir die wat Hom vrees, en u is en bly die troue

                                                Verbondsgod

en sy verbond om hulle dit bekend te maak. van weleer.

Psa 25:15  Ajin. My oë is altyddeur op die HERE, Ek loof u,

 want Hy sal my voete uit die net uitlei. omdat u altyd

                                        beskikbaar is en sal wees.

Psa 25:16  Pe. Wend U tot my en wees Saam met my

 my genadig, want ek lof aan u bely ek my swakheid

 is eensaam en ellendig. van ontevredenheid.

Psa 25:17  Sade. Die benoudhede van my Saam met my

 hart is wyd uitgestrek;  lof is en bly ek gespanne,

                                                  daarom

 lei my uit my angste.  my gebed om bevryding daarvan.

Psa 25:18  Resj. Aanskou my ellende Vergewe my gekla

                                                 en help my, Here Jesus,

 en my moeite, en vergeef al my sondes. om my te gedra.

Psa 25:19  Resj. Aanskou my vyande, Here Jesus ek bid

  want hule is talryk, vir  my vyande dat hulle in u sal

 en hulle haat my met ‘n gewelddadige haat. glo.

Psa 25:20  Sjin. Bewaar my siel en red my; Ek loof

 laat my nie beskaamd staan nie, u, omdat u my

 want by U skuil ek.  op u weg sal hou.

Psa 25:21  Tau. Laat vroomheid Ek loof u, Here Jesus,

en opregtheid my bewaar,  slegs u kan my van die

want U verwag ek.             kwaad bewaar.    

Psa 25:22  o God, verlos Israel uit Ek loof u,

al sy benoudhede! Here Jesus, omdat u die alfa en die

                         omega is. U is my veilige vesting.

No comments:

Post a Comment