Monday 7 December 2015

A-SISTEMIES OF STRUKTURE


A-SISTEMIES OF STRUKTURE

Soos Simson is ons blind

gevangenes van ‘n struktuur

so is ons slawe van ‘n kultuur

 

Die politiek is die toppunt van mag

Die kerk die naprediker van gesag

Die sakekamer rol om van krag

 

Soos Simson is ons in ‘n subultuur

gevangenis van ons gene

gevangenes van ons bene

uitbraak uit die kwodraat

 

bly ‘n kragtelose lugspiëling?

No comments:

Post a Comment