ek
is nie
cogito, ergo
sum nun.
Agter die Westerkerk in Amsterdam
in die vroeë ure voor die son het
Descartes
nagedink oor sy befaamde woorde:
cogito, ergo sum.
nooit het kon droom dat ek, dink
daarom is ek nie
Descartes is nie bestaan nie,
want hy dink nie.
Hy weet niks nie. Hy weet nie van
Amsterdam nie
weet nie van sy eksistensie nie.
Hy is die nihilo
uit hom het die ex nihilo die
kentering gekom
die nuwe bestaan in nihilo.
na denke het die stikdonkerte
toegeslaan.
bloed en brein se passie is
ondaan
geen bestaan
voor die denke en na die denke is
niks
niks het geseevier.
voor die stikdonkerte die liggies
wat fonkel
terwyl ek deur die is kronkel
die is nie
No comments:
Post a Comment