KRAGDADIGHEID.
Geen Maori sal in die All Blackspan
geduld word nie.
Basil D’Olievera sal nie in die MCC
toegelaat word nie.
Ons praat nie voordat die ANC geweld
afgesweer het nie.
We will destroy Isis.
We will bomb Isis in Syria.
No Moslem will be welcomed in the USA.
Politieke kragdadigheid klink soet in
die ore.
Politieke magtigheid roep kragtige kore
na vore
Politieke strakheid sterk emosionele
ondertone
QED
Getalle, atome, optelsomme is die
optelraam
Wat kragdadigheid logies laat vergaan.
No comments:
Post a Comment