PSALM 1: NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.
TWEE WEË
GOD SE WEG.
1933 Afrikaanse
Bybelvertaling.
© SA Bybelgenootskap. Nuwe Testamentiese
Vertolking.
Psa 1:1 Welgeluksalig is die man Gelukkig is die
mens wat uit genade deur
Jesus Christus gered is, daarom
wat nie wandel in die raad van die goddelose word
slegte raad verwerp
en nie staan op die weg van die sondaars en word
die navolging van sonde vermy
en nie sit in die kring van die spotters nie; en
word Godvererende vriende verkies.
Psa 1:2 maar sy behae is maar uit dankbaarheid
in die wet van die HERE, word
die wet van die Here nagevolg,
en hy oordink sy wet dag en nag. en is
die daaglikse lees en introspeksie
van die Woord van die Here genotvol.
Psa 1:3 En hy sal wees soos ‘n boom Gevolglik is
die geredde mens soos ‘n vrugteboom
wat geplant is by waterstrome, wat
by water is
wat sy vrugte gee op sy tyd wat
vrugte van die Heilige Gees dra
en waarvan die blare nie verwelk nie; en die
reuk van die Evangelie versprei;
en alles wat hy doen, voer hy voorspoedig uit. en
geestelik geseënd is.
Psa 1:4 So is die goddelose mense nie, Maar mense
sonder God is verlore,
maar soos kaf wat die wind verstrooi. hulle
is ankerloos.
Psa 1:5 Daarom sal die goddelose want
hulle sal nie God
nie bestaan in die oordeel se regverdige oordeel kan vryspring nie:
en die sondaars eredienste,
saam met ander gelowiges,
in die vergadering van die regverdiges nie. is vir hulle
ondenkbaar.
Psa 1:6 Want die HERE Inderdaad:
God het deur Jesus Christus
ken die weg van die regverdiges, die
mens uit genade gered,
maar die weg van die goddelose sal vergaan. maar
die ongelowiges sal verdwyn.
No comments:
Post a Comment