1933 Afrikaanse Bybelvertaling.
© SA Bybelgenootskap. Nuwe
Testamentiese Vertolking.
Geroep om
hulp.
God gee nuwe krag..
HERE, neig u oor, verhoor my, Genadiglik
hoor U my smeekgebede,
want ek is ellendig en behoeftig. want U is die liefdevolle Vader, o God.
Psa 86:2 Bewaar my siel, U, Jesus, het self my uitgenooi,
want ‘n gunsgenoot is ek; om met U te praat,
want U Gees tree, met onuitspreeklike woorde,
U, my God, verlos u kneg wat op U
vertrou. vir my by die Vader in.
Psa 86:3 Wees my genadig, o Here, Daarom weet ek dat
want ek roep U aan die hele dag deur. U
bereid is om, dag en nag, na my te luister,
Psa 86:4 Verbly die siel van u kneg, want U word nie moeg om,
want tot U, o Here, hef ek my siel op. aandag aan my hulpgeroep, te gee nie.
Psa 86:5 Want U, o Here, Alhoewel
ek skuldig voel,
is goed en vergewensgesind en om U oor elke klein kwelling te pla,
groot van goedertierenheid vir almal
wat U aanroep. is U in Jesus ‘n
geduldige Vader,
wat in erbarming na my luister.
Psa 86:6 HERE, luister na my gebed My
gebede is somtyds gevul met herhalings
en let op die stem van my smekinge. wat nooit ‘n einde kry nie,
nogtans bly U ‘n getroue luisteraar.
Psa 86:7 In die dag van my benoudheid Gebede is energietappend,
roep ek U aan, want U verhoor my. want my gesprek met U,
is emosie-belaai. Nogtans wil ek met U praat:
die gesprekke is allerkosbaar vir my.
Psa 86:8 Daar is niemand soos U onder die gode, As ek met U praat,
Here, en daar is niks soos u werke nie.
staan ek in verwondering oor U
wese:
U is lankmoedig en bereid om aandagtig
na
my hulpgeroep te luister.
Psa 86:9 Al die nasies wat U gemaak het, U
is die Skepper van alle mense,
sal kom en hulle voor u aangesig
neerbuig, op hierdie aarde.
Here, en hulle sal u Naam eer; U
gee besondere aandag
aan almal, of hulle U aanbid of nie,
Psa 86:10 want U is groot en doen wonders, want U waak oor U Skepping,
U alleen is God. soos geen ander skepper dit ooit sal doen
nie:
U alleen, heg waarde aan alles, wat U gemaak het.
Psa 86:11 Leer my, HERE, u weg: Trouens U hou ‘n wakende oog oor alles:
ek sal in u waarheid wandel; U onderhouing van alle dinge,
verenig my hart tot die vrees van u
Naam. is sonder ophou, en strek van sekonde tot sekonde.
Psa 86:12 Here, my God, ek wil U loof Aan so ‘n God wil ek,
met my hele hart en u Naam vir ewig eer; net eer en verheerliking toebring,
wat bereid is om, ten spyte van my sondigheid,
steeds
gevoelvol vir my om te gee,
Psa 86:13 want u goedertierenheid is groot oor my, want dit is net ‘n God wat sy
en U het my siel uit die doderyk diep
daaronder gered. skepsele
oneindig lief het,
wat so optree.
Psa 86:14 o God, vermeteles het teen my opgestaan, As ek bely dat U groot en eindeloos goed
is,
en ‘n bende tiranne soek my lewe; besef ek terdeë dat ek nietig is,
en hulle stel U nie voor hul oë nie. maar daarby tree ek nydig teenoor my naaste op.
Vergewe my Here Jesus, maar help my om U liefdesgebod
uit te
voer.
Psa 86:15 Maar U, Here, is ‘n barmhartige en genadige
God, U, o God, is so gans anders,
lankmoedig en groot van goedertierenheid en
trou. want U is vol erbarming,
en so goedgunstig teenoor U skepsele ingestel.
Psa 86:16 Wend U tot my en wees my genadig; U is Gees, daarom word U nie moeg of
afgemat nie.
gee u sterkte aan u kneg en verlos die
seun van u diensmaagd. U het geen
behoefte aan insluimer of slaap
nie, want U wese is geestelik,
maar
myne is menslik, en gevolglik
word ek moeg en moedeloos,
weens die eise van elke dag.
Psa 86:17 Doen aan my ‘n teken ten goede, Ek
is so dikwels kragteloos,
sodat my haters dit sien en beskaamd
kan staan, en verloor my
lewenslus.
omdat U, o HERE, my gehelp en getroos het..
Ek kom bid om nuwe krag,
want ek wil energievol
optree. Ek bid om insig, sodat U Gees my sal lei,
om handelend saam met
U, om sodoende die lewenseise wat
energietappend is, reg
te bestuur.
No comments:
Post a Comment