Tuesday 25 October 2016

PSALM 147 NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.


 
 

© SA Bybelgenootskap.                                      Nuwe Testamentiese Vertolking.

 

‘n Lofpsalm                                                Prys die naam van ons Here Jesus,

 Psa 147:1  Loof die HERE,                      Prys die naam van ons Here Jesus,

 want dit is goed om onse God te besing,  want sy liefde duur tot in ewigheid.

 ja lieflik; ‘n loflied is gepas!                     Hy is lofwaardig; sing tot sy eer!

Psa 147:2  Die HERE bou Jerusalem op;  U, Here Jesus, U is hoof van u kerk;

Hy versamel van Israel die wat verdryf is.  U versamel u kinders onder een dak.

Psa 147:3  Hy genees die wat gebroke is van hart,  U nooi al u kinders uit wat

 en Hy verbind hulle wonde.           vermoeid en belas is , want u gee rus.

Psa 147:4  Hy bepaal die getal van die sterre;  Here Jesus, u was van die begin af daar.

Hy gee hulle almal name.                           U is in beheer van die sonnestelsels.

Psa 147:5  Onse Here is groot en ryk aan krag; As gelowiges kan ons bely:

 sy verstand is oneindig.           ons is tot alles instaat deur Christus wat ons krag gee.

Psa 147:6  Die HERE rig die ootmoediges weer op; Christus Jesus, sê: salig is die sagmoediges:

 die goddelose mense verneder Hy tot die grond toe. bid vir julle vyande dat hulle tot bekering kom.

Psa 147:7  Sing ‘n danklied tot eer van die HERE, Kom ons prys die Here  Jesus, deur psalms

 psalmsing tot eer van onse God met die siter;      en gesange te sing,

Psa 147:8  wat die hemel met wolke oordek, want hy heers oor die natuur

 wat vir die aarde reën berei, wat op die berge gras laat uitspruit,  en die kultuur.

Psa 147:9  wat aan die vee hulle voedsel gee, ja, alles is  van Hom afhanklik;

 aan die jong rawe as hulle roep. Hy gee aan almal voedsel.

Psa 147:10  Hy het geen welbehae in die krag van die perd, Hy stel diere

 geen welgevalle in die bene van die man nie.  en mense instaat om te loop.

Psa 147:11  Die HERE het ‘n welgevalle in die wat Hom vrees, Almal wat in Jesus Christus glo,

 wat op sy goedertierenheid hoop. is reg vir tyd en ewigheid.

Psa 147:12  o Jerusalem, prys die HERE! Die kerk moet hom prys,

 o Sion, loof jou God!  want Hy is die Hoof en die Koning van die Koninkryk.

Psa 147:13  Want Hy het die grendels van jou poorte sterk gemaak; Hy gee leiding,

Hy het jou kinders binne-in jou geseën. en Hy gee wysheid an sy Kerk.

Psa 147:14  Hy wat aan jou grondgebied vrede verskaf, Hy het sy Heilige Gees

 wat jou versadig met die beste van die koring,  gestuur om sy kinders te inspirer.

Psa 147:15  wat sy bevel na die aarde stuur— Elke gelowige behoort te weet

sy woord loop baie vinnig.  dat die Gees van Christus in hulle harte is.

Psa 147:16  Hy gee sneeu soos wol; Hy strooi ryp soos as. Hy voorsien in alles;

Psa 147:17  Hy werp sy ys heen soos stukke— Hy beheer die yslae,

wie kan bestaan voor sy koue?   en die woestyne ten beswil van almal.

Psa 147:18  Hy stuur sy woord en laat hulle smelt; Hy is die Woord, en

Hy laat sy wind waai—die waters loop.  Hy loop op die waters.

Psa 147:19  Hy maak aan Jakob sy woorde bekend, Hy het hom in sy Woord

aan Israel sy insettinge en sy verordeninge. aan almal bekend gemaak.

Psa 147:20  So het Hy aan geen enkele nasie gedoen nie; Almal weet van die en sy verordeninge, dié ken hulle nie. Halleluja! Verlosser wat vir die nasies gekom het. Prys sy naam.

 

No comments:

Post a Comment