Saturday 8 October 2016

GELOOF IS..


Geloof is..

“Die geloof is geen ervaringsgrootheid nie en raak die mens eintlik net, soos Luther dit uitdruk, in ‘n “ matematiese punt sonder uitgebreidheid.” Sy geregtigheid lê enkel in Chritus en is sy deel kragtens Gods oordeel wat Hy oor die mens uitspreek. Soos God die mens ‘n sondaar noem en die mens dit daarom is, so noem God die mens in sy genade ‘n regverdige, en daarom is die mens dit ook.” WD Jonker, Die Gees van Christus, p.147.    

No comments:

Post a Comment