© SA Bybelgenootskap. Nuwe
Testamentiese Vertolking.
Dawid bid om gou verlos te word Bid die onse Vader gebed.
Van sy vyande.
Psa
143:1
‘n Psalm van Dawid.
o HERE, hoor my
gebed; Jesus Christus u het my geleer
luister tog na my smekinge; hoe om te bid:
verhoor my in u
trou, in u geregtigheid. “Onse Vader wat
in die hemele is,
Psa
143:2
En gaan nie na die gereg met u kneg nie, laat u Naam geheilig word;
want niemand wat
leef, is voor u aangesig regverdig nie. laat u koninkryk kom;
Psa
143:3
Want die vyand vervolg my siel; laat u wil geskied,
hy vertrap my lewe teen die grond; soos in
die hemel net so ook op die aarde;
hy laat my woon
in duisternisse soos hulle wat lankal dood is. gee ons vandag ons daaglikse brood;
Psa
143:4
En my gees versmag in my, en vergeef ons ons skulde,
my hart verstyf in my binneste. soos ons ook ons skuldenaars vergewe;
Psa
143:5
Ek dink aan die dae uit die voortyd; en lei ons nie in versoeking nie,
ek peins oor al u dade; maar verlos ons van die Bose.
ek dink ná oor
die werk van u hande. Want aan U behoort
die koninkryk
Psa
143:6
Ek brei my hande tot U uit; en die krag
my siel dors na U soos ‘n uitgedorde land.
Sela. en die heerlikheid
Psa
143:7
Verhoor my tog gou, HERE: my gees beswyk! tot in ewigheid. Amen. “
Verberg u
aangesig nie vir my nie, Ons gebed is nie tevergeefs,
sodat ek nie
word soos hulle wat in die kuil neerdaal nie. want
dit is soos U gesê het
Psa
143:8
Laat my u goedertierenheid in die môre hoor, dat ons
moet bid.
want op U
vertrou ek; maak my bekend die pad wat ek moet gaan, Ons
vertou u dat
want ek hef my
siel op tot U. U ons daaglikse brood sal voorsien,
Psa
143:9
Red my van my vyande, HERE! U sal ons uit genade vergewe,
By U skuil ek. want
die bloed van Jesus Christus reinig ons van alle sonde.
Psa
143:10
Leer my om u welbehae te doen, Leer my om
want U is my God. Laat u goeie Gees my lei in
‘n gelyk land. U Naam te heilig,
Psa
143:11
o HERE, maak my lewend om u Naam ontwil; om U koninkryk in my lewe
lei my siel uit die benoudheid, in u
geregtigheid. te laat kom.
Psa
143:12
En vernietig my vyande in u goedertierenheid, Leer
my om my vyande ook lief te hê
en bring hulle almal om wat my as vyand
behandel; soos myself,
want ek is u
kneg. want dit is u bevel vir my.
No comments:
Post a Comment