Monday 24 October 2016

PSALM 112 NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.


 

 

1933 Afrikaanse Bybelvertaling.

 

© SA Bybelgenootskap.                                      Nuwe Testamentiese Vertolking.

 
Seen van die godsvrug.                               God vra gehoorsaamheid.  
                                                                                       
Psa 112:1  Halleluja! Alef.   Soos die Hebreeuse Alfabet hiernaas:

Welgeluksalig is die man wat die HERE vrees,  Prys ons u, Jesus, ons Verlosser!

Bet. wat ‘n groot welbehae in sy gebooie het. U het ons uit genade gered.

Psa 112:2  Gimel. Sy nageslag sal geweldig wees op die aarde; U is die bron van ons geluk:

Dalet. die geslag van die opregtes sal geseën word. U het die voorbeeld gestel van blymoedigheid:

                                                                        elkeen wat in U glo, word deur U Gees aangeraak:

                                                                       om U te gehoorsaam, is geen verpligting nie,

                                                                       maar ‘n danklied dat ons aan U mag behoort.

Psa 112:3  He. Oorvloed en rykdom is in sy huis; U gebooie is volmaak, en dit staan vas,

Wau. en sy geregtigheid bestaan tot in ewigheid. maar U, Jesus Christus, het gekom om dit te vervul,

                                                                           en nie ongedeldig te maak nie.

Psa 112:4  Sajin. Vir die opregtes gaan Hy op as ‘n lig in die duisternis: U het die eise van die wet kom Get. genadig en barmhartig en regverdig. volvoer, namens ons, ons wat dit nie kon doen nie

                                                                                      het U volkome kom doen.

Psa 112:5  Tet. Gelukkig die man wat hom ontferm en uitleen, U geestelike seën word oorvloedig,

 Jod. wat sy sake volgens reg besorg        en genadiglik geskenk, daarom dien ons ons naaste

                                                                          met barhartigheidsdade.

Psa 112:6  Kaf. Want hy sal nooit wankel nie; God is alwetend,

Lamed. die regverdige sal in ewige gedagtenis wees. daarom is ons genadiglik in sy gedagtes.

Jesus se barmhartige kruisdaad,

het verseker dat God ons nooit sal vergeet nie.

Psa 112:7  Mem. Hy vrees nie vir slegte tyding nie; Jesus het ons gered en gereinig,

Noen. sy hart is gerus, vol vertroue op die HERE.   en sy bystand, help ons om ons traumas te verwerk.

Psa 112:8  Samek. Vas is sy hart, hy vrees nie. Ons is veilig en geborge, by Jesus, vir altyd.

Ajin. totdat hy op sy teëstanders neersien.   Al sou ons sterwe, weet ons dat ons erflating,

                                                                         gewaarborg is deur God en onse Here Jesus Christus.

Psa 112:9  Pe. Hy strooi uit, hy gee aan die behoeftiges; Inderdaad, is die armes nou ons passie,

Sade. sy geregtigheid bestaan tot in ewigheid;    want het ons dan nie onverdiende barmhartigheid          

Kof. sy horing word verhoog in eer. ontvang nie?

Psa 112:10  Resj. Die goddelose sien dit en is vererg; Ons begeerte is om U, Here Jesus, te bly                 

Sjin. hy kners met sy tande en smelt weg;  gehoorsaam so lank as ons lewe:                             

Tau. die begeerte van die goddelose mense vergaan.  U volbrengde offer op Golgota, het alle weë na U geopen, daarom die innige drang om U in gehoorsaamheidsdade te dank.

No comments:

Post a Comment