Sunday 9 October 2016

PSALM 149 NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.


PSALM 149 NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.

 

1933 Afrikaanse Bybelvertaling.

 

© SA Bybelgenootskap.                                      Nuwe Testamentiese Vertolking.

 

Lofsang en oorlogswaard.                             Lofliedere vir Jesus Christus.

 

Psa 149:1  Halleluja!                                    Prys die Here Jesus Christus!

Sing tot eer van die HERE ‘n nuwe lied,     U is waardig en heilig om die Boek van

sy lof in die vergadering vangunsgenote!      die Lewe aan die einde van tye oop te maak. 

Psa 149:2  Laat Israel hom verheug in sy Maker; Ons sal in die midde van U gemeente

laat die kinders van Sion juig oor hulle Koning!   U naam prys uit dankbaarheid.

Psa 149:3  Laat hulle sy Naam loof in koordans,  Ons kore sal lofliedere sing en ons

Hom psalmsing met tamboeryn en siter.               sal Psalms en lofgesange aanhef.

Psa 149:4  Want die HERE het ‘n welbehae in sy volk;  Want U het ons uit genade gered,

Hy versier die ootmoediges met heil.                              en ons deur genade uitverkies.

Psa 149:5  Laat die gunsgenote juig in heerlikheid;     Ons is juigend dankbaar en wil dag  

laat hulle jubel op hul bedde.                                        en nag van u heil getuig.

Psa 149:6  Lofverheffinge van God is in hulle keel,   God is koning, het ons gehoor,

en ‘n tweesnydende swaard in hulle hand;                  daarom is ons nie bang nie.

Psa 149:7  om wraak te oefen onder die heidene,       Hy sal alle ongelowiges oordeel,

strafgerigte onder die volke;                                       maar uitkoms vir sy kinders bring.    

Psa 149:8  om hulle konings met kettings te bind     Geen ongelowige sal teen Hom

en hulle edeles met ysterboeie;                                   kan stand hou nie.  

Psa 149:9  om ‘n vonnis wat opgeskrywe is,             Sy geregtigheid sal aan die einde van  

aan hulle te voltrek. ‘n Eer is dit vir al sy gunsgenote!   die tye voltrek word.

Halleluja!                                                                        Prys die Here Jesus Christus!

No comments:

Post a Comment