© SA Bybelgenootskap. Nuwe Testamentiese
Vertolking.
Die oog na Bowe
God is daar.
Psa
123:1
‘n Bedevaartslied.
Ek slaan my oë op tot U wat in die
hemel troon. Ek kyk op na U,
Here God wat in die hemel woon,
maar ek weet, U is ook in my,
deur U Gees en U woord,
maar
U is nie van my nie:
U bly getrou aan U goddelike wese.
Psa
123:2
Kyk, soos die oë van die knegte is Soos U dienaar, ongeag van ras of
geslag,
na U opkyk,
op die hand van hulle heer, soos die oë
sien
ons U as die volmaakte Heer en Heiland,
van die diensmaagd is op die hand van
haar meesteres— wat terwille van ons die stofgetrapte pad
so is ons oë op die HERE onse God, van hierdie
ondermaanse aarde kom loop het,
totdat Hy ons genadig is. sodat ons as
U verbondskinders wel na U mag opkyk.
As
ons na U kyk, sien ons gelyktydig ons eie lewensspieël
wat
ons nie fatsoenlik weerkaats nie: ons lewensgedrag is
so vreeslik dat ons van onsself wil
weghardloop.
Kom tog, Here
Jesus en reinig ons onmiddellik van die sonde.
Psa 123:3 Wees ons
genadig, o HERE, As gevolg van ons skynheiligheid,
word ons verag en bespot,
daarom die pleitrede:
dat U in ons, maar ook met ons,
ons woorde en werke,
wees ons
genadig, want meer as versadig is ons van veragting; identies sal
maak.
Psa 123:4 meer as
versadig is ons siel van die spot Here Jesus, vergewe hulle wat
van die oormoediges, van die veragting van die
trotsaards! ons minag, en bring ‘n blye dag
oor
ons almal, sodat niemand
oor ons opregte geloof sal twyfel nie.
No comments:
Post a Comment