Tuesday 1 November 2016

WAAROM GAAN EERLIKES AGTERUIT EN KORRUPTES VOORUIT? PS.73 NTiese vertolk


 
PSALM 73 NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.

http://bohaai.blogspot.co.za/2016/02/psalm-70-nuwe-testamenties-vertolk.html

 

1933 Afrikaanse Bybelvertaling.

 

© SA Bybelgenootskap.                                      Nuwe Testamentiese Vertolking.

 

Die groot raaisel                                                  God en die godeloses se voorspoed.

Psa 73:1  ‘n Psalm van Asaf.

Waarlik, God is goed vir Israel,                      God is vir almal grensloos genadig,

vir die wat rein van hart is.                              veral vir diegene wat sy liefde deur Jesus Christus,

                                                                         beantwoord het.        

Psa 73:2  Maar wat my aangaan,                    Tog het ek Sy regverdigheid bevraagteken,

my voete het amper gestruikel,                       en gedink: ek is sy nikswerd kind,

my voetstappe het byna uitgegly.

Psa 73:3  Want ek was afgunstig op die onsinniges  want ek was jaloers op die godeloses,

 toe ek die voorspoed van die goddelose mense sien. omdat hulle voorspoedig is.

Psa 73:4  Want daar is geen kwellings by hulle nie, Hulle het geen sorge nie,

 gesond en vet is hulle liggaam. hulle is liggaamlik gesond,

Psa 73:5  In die moeite van sterwelinge is hulle nie, hulle het nie bekommernisse

 en saam met ander mense word hulle nie geplaag nie. soos die ander skepsels van God nie,

                                                                                    hulle beleef nie terugslae soos ons gelowiges nie.

Psa 73:6  Daarom is die trots om hulle soos ‘n halssieraad, Daarom is hulle hoogmoedig,

die geweld bedek hulle soos ‘n gewaad.    en hulle pronk soos ‘n pou,

                                                                  weens hulle grootheidswaan.

                                                                       Korrupsie is hulle lewensstyl,

                                                               en hulle is hoog suksesvol op die swartmark.

Psa 73:7  Hulle oë puil uit van vet;    Met hulle geldmag, doen hulle enigiets,

die inbeeldinge van die hart loop oor. hulle misbruik die armes,

                                                              en buit die ander tot hulle voordeel uit.

Psa 73:8  Hulle spot en spreek in boosheid verdrukking; Hulle praat met veragting van ander,

hulle spreek uit die hoogte. uit die hoogte hiet en gebied hulle ander mense.

Psa 73:9  Hulle stel hul mond teen die hemel, Hulle het geen tyd vir God en sy gebod nie,

en hul tong wandel op die aarde. en beswadder hulle opponente.

Psa 73:10  Daarom draai hulle mense hul hierheen, Ten spyte van hulle algehele verrotting,

en waters in volheid word deur hulle geslurp. spog die man op straat met hulle,

                                                                         en ondersteun hulle in hulle kwaad.

Psa 73:11  En hulle sê: Hoe sou God dit weet,  Hulle sê by hulleself: “God bestaan nie,

 en sou daar kennis by die Allerhoogste wees? daarom kan ons net doen wat ons wil.”

Psa 73:12  Kyk, so is die goddelose mense, Dit is die lewensstyl van die godlosses!

en altyd onbesorg vermeerder hulle die rykdom! Hulle gaan volstoom voort,

                                                                            om al hoe ryker en ryker te word.

Psa 73:13  Waarlik, tevergeefs het ek my hart rein Die feit dat ek my beheer het,

 gehou en my hande in onskuld gewas. die kwaad van die godeloses nie onthul het nie,

                                                               het my nie gebaat nie,

Psa 73:14  Die hele dag tog is ek geslaan, want met die aanbreek van elke dag,

en my tugtiging was daar elke môre. het ek net terugslae beleef,

                                                            sodat my posisie versleg het,

                                                            en my dae eindelose smart was.      

Psa 73:15  As ek gesê het: Ek wil óók so spreek— As ek sou gepraat het,

dan sou ek ontrou gewees het aan die geslag en die godeloses in eie munt terugbetaal het,

 van u kinders! was ek ontrou aan U Woord,

                         wat sê dat die wraak God toekom.

Psa 73:16  Toe het ek nagedink om dit te verstaan, U Skrif, het my tot nadenke gestem:

maar dit was moeite in my oë, ek het verstandelik teenoor myself stelling ingeneem,

                                                  om my afguns van die godlosses te begryp,

                                                   alhoewel dit uiters frustrerend was.  

Psa 73:17  totdat ek in die heiligdomme van God Ek het besluit, om die voorspoed van die godeloses,

 ingegaan en op hulle einde gelet het. te ontleed tot op die been:

                                                            ek moes my christenskap verreken,

                                                            want ‘n belydende gelowige het ‘n verantwoordelikheid

                                                             teenoor God, teenoor sy naaste, maar ook teenoor sy gewete.

Psa 73:18  Waarlik, U stel hulle op gladde plekke; Godeloses is ook geskape deur God:

U laat hulle in puin val. dus wie God gemaak het,

                                                           is sy eie of hulle Hom erken as hulle God aldan nie.

                                                              By implikasie is hulle my naaste,

                                                            en selfs al is hulle my vyande,

                                                             bly die woorde van Jesus geldig,

                                                            naamlik dat ek vriend en vyand moet liefhê.

Psa 73:19  Hoe word hulle in ‘n oomblik In die proses van die liefde,

‘n voorwerp van verbasing, is ek verplig om die godeloses te vergewe.

vergaan hulle,       As gelowige bid ek om my sonde vergifnis,

raak hulle tot niet deur verskrikkinge! maar daarmee saam ook vir die andere wat teen my gesondig  het.

Psa 73:20  Soos ‘n droom nadat ‘n mens wakker word,  By die besef dat ek moet vergewe,

 o Here, so verag U, as U opwaak, hulle beeld! bid ek dat die nydige gevoel sal verdwyn.

Psa 73:21  Toe my hart bitter gestemd  Verbittering en haat hoort nie,

en ek in my niere geprikkel was, in my woordeskat en in my gedagtes nie,

                                                     want ‘n wedergeborene ondergaan

                                                 ‘n reële verandering. Sy inwendige

                                                    ingryping, deur die Heilige Gees,

                                                  maak my nuut en vry van die vleeslike

                                                        dryfkrag in my. 

Psa 73:22  toe was ék dom en het niks geweet nie; Sou ek aan negatiewe gevoelens toegee,

 ek was ‘n dier by U. is ek soos ‘n dom dwaas,

                                                  want God se Woord bring bevryding:

                                                  vergifnis balsem my wonde van pyn en trauma.

Psa 73:23  Nogtans is ek altyddeur by U; U, Jesus Christus, se nabyheid,

U het my regterhand gevat. maar trouens U teenwoordigheid in my,

                                                           skenk aan my die geesteskrag om

                                                                te vergewe en my negatiewe

                                                                 gevoelens te verwerk.

Psa 73:24  U sal my lei deur u raad  U raadgewing en berading

en my daarna in heerlikheid opneem. is vir my genoegsaam:

                                                                ek is volledig versorg.

Psa 73:25  Wie het ek buiten U in die hemel? Niemand, van watter oord ookal,

Buiten U begeer ek ook niks op die aarde nie. is in staat om my so te help soos U nie:

                                                                 U gee die regte insig, sodat ek vanpas

                                                                   voor U en die mense se aansig, kan optree.

Psa 73:26  Al beswyk my vlees en my hart— Die vooruitgang van die godlosses,

God is die rots van my hart en my deel tot in ewigheid. en die feit dat hulle my verneder en uitgebuit                  het, het my emosioneel gedreineer: ek is getraumatiseer.

Psa 73:27  Want kyk, die wat hulle ver van U af hou, o God, in Jesus my Vader,

vergaan; U roei almal uit wat van U afhoereer. in hierdie oomblik van skok,

                                                                   het U geestelike teenwoordigheid,

                                                                         my van vernietiging gered.     

Psa 73:28  Maar wat my aangaan,    Die gevolgtrekking waartoe ek gekom het,

dit is vir my goed om naby God te wees; is: in God se lig sien ek myself in ‘n ander lig:

 in die Here HERE het ek my toevlug gestel, ek hoef nie meer ‘n slagoffer van my eie,

om al u werke te vertel. negatiewe, gevoelens te wees nie:

                                                    ek vergewe hulle wat onreg teen my gepleeg het,

                                                    en bid hulle die Here se seën toe.

No comments:

Post a Comment