Almal in Suid-Afrika is bewus van ons waternood. Die Vaaldam 22%
vol, Gariep is 56% vol en damme in Weskaap slegs 60% vol.
Die weerkundiges waarsku dat klimaatveranderinge ons in droƫ
seisoene kan instuur.
Menslike foute veroorsaak verspilling van die kosbaartse produk wat
ons nodig het.
Die infra-struktuur word nie instandgehou nie.
Selfs in die VSA se Flint is die waterkrises daar. Selfs Donald
Trump het beter infra-struktuur belowe as hy President word.
Water, elke drupel, is kosbaarder as goud.
No comments:
Post a Comment