© SA Bybelgenootskap. Nuwe
Testamentiese Vertolking.
Uit die dieptes.
God en die dieptes.
Psa 130:1 ‘n
Bedevaartslied.
Uit die dieptes roep ek U aan, o HERE! Uit my
donker dieptes kyk ek met dooie oë op
na U, Jesus, my redder aan die kruis,
want net U ken my verleentheid,
omdat ek nie so behoort te voel nie.
Psa 130:2 Here, hoor na my stem; Nogtans is hierdie donkerte ‘n
werklikheid
laat u ore luister na die stem van my
smekinge. al is ek ‘n gelowige. Uit my donkerte,
en uit my dieptes van ellende,
sal
ek opstaan en na my Vader gaan:
ek sien U al op die horison:
U wag my in, soos die liefdevolle Vader,
van die verlore seun.
Psa 130:3 As U, HERE, die ongeregtighede Here Jesus,
vergewe my onvanpaste gevoel:
in gedagtenis hou, Here, wie sal bestaan? ek kom bely my donkerte en my dieptes van ellende.
Hoe
heerlik om te weet: U spreek my vry, deur
Jesus bloed.
Psa 130:4 Maar by U is vergewing, In my donker oomblikke is U al helder ligpunt:
dat U gevrees mag word. soos ‘n
skerp ligpunt aan die einde van ‘n eindelose tonnel,
is U teenwoordigheid my enigste redding.
Psa 130:5 Ek wag op die HERE; my siel wag, My gemoed is
weerbarstig en wil nie lig nie,
en ek hoop op sy woord. maar met
Jesus se wonderbaarlike krag,
wat
in my werk, en wat die positiewe kant van my energie aktiveer,
ontsluit dit
my daadwerklike besluit teen die duisternis.
Psa 130:6 My siel wag op die Here meer as wagters Ek bid om
geduld en die deurwerking van die
op die môre, wagters op die môre. oorsake van
my donkerte, o Here!
Psa 130:7 Wag op die HERE, o Israel! Laat ek
lankmoedig met myself wees, Here Jesus,
want by die HERE
is die goedertierenheid, skenk aan my bedaardheid,
en by Hom is daar veel verlossing; sodat ek nie
oornag kitsoplossing van U verwag nie.
Psa 130:8 en Hy self sal Israel verlos van al sy
ongeregtighede. Net Hy alleen verlos my van alle gemoedsverduistering, ek juig daaroor, Jesus
Christus!
No comments:
Post a Comment