Wednesday 11 January 2017

PSALM 68 NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.


 1933 Afrikaanse Bybelvertaling.

© SA Bybelgenootskap.                                      Nuwe Testamentiese Vertolking.

.
Psa 68:1  Vir die musiekleier. Van Dawid. ‘n Psalm. ‘n Lied.

Psa 68:2 God staan op, sy vyande raak verstrooid, Die sterrekykers se kyk na die sterre,

en sy haters vlug voor sy aangesig weg! in die tyd van God se advent,

                                                                was nie vrugteloos nie,

                                                               maar vreugdevol,

                                                               want ‘n vreemde ster,

                                                               het hulle aandag gevestig,

                                                               op ‘n bo-natuurlike geboorte:

                                                               die Verlosser het gekom. 

      

Psa 68:3 Soos rook verdryf word, verdryf U hulle; God het persoonlik by Bethlehem, digby

                                                                                   Jerusalem besoek afgelê,

 soos was smelt voor die vuur,                              en sy herderstaf in die stal neergesit,

vergaan die goddelose voor die aangesig van God. sodat Sy beloftes waar sou word: 

                                                                                 inderdaad: God is die Messias vir ons.

                                                                               God het by ons vir altyd kom bly,

                                                                                 maar vir ongelowiges,

                                                                                 is Sy werklikheid,

                                                                                 ‘n verskriklike oomblik,

                                                                              ‘n moment van vrees en vernietiging.

Psa 68:4 Maar die regverdiges is bly, Ongekende vreugde sal gelowiges belewe,

hulle juig voor die aangesig van God, want hulle God het gekom,

en hulle is vrolik met blydskap. om tussen hulle te wees.

                                                  Hulle sal jubel van vreugde

                                                    voor Jesus hulle Here.

Psa 68:5 Sing tot eer van God, Alle gelowiges sal nie kan stil bly nie,

psalmsing tot eer van sy Naam,   want hulle Verlosser het in Sy

vul die pad op vir Hom wat deur die woestynvlaktes ry: volle glorie en mag gekom.

HERE is sy Naam; en jubel voor sy aangesig! Nog nooit voorheen was daar

                                                                          soveel blydskap te bespeur nie.

Psa 68:6 ‘n Vader van die wese en ‘n regter Die Vader van ons Here Jesus

van die weduwees is God in sy heilige woning. het in sy grenslose erbarming,

                                                                            vir elke onderdrukte,

                                                                    vir die wees en die weduwee,

                                                                     vir elke verworpene,

                                                               vir elke uitskot van die samelewing,

                                                                kom sê dat Hy aan hulle kant is:

                             iemand wat dit durf waag om God se beeld in hulle te verwoes,

                                                                vergryp hulle teen God self.

Psa 68:7 God laat die eensames woon in ‘n huisgesin, God ontferm Hom, oor

Hy lei die gevangenes uit in voorspoed; die wat aldag alleen is.

maar die wederstrewiges woon in ‘n dor land. Hulle is tuis in die gemeenskap van die                                               gelowiges: Sy kerk,en die Hoof Jesus Christus, hou sy liefderyke oog oor hulle. 

Psa 68:8 o God, toe U uitgetrek het voor u volk, Vader vol van vreugde,

toe U voortgestap het in die wildernis, Sela, U het, in Jesus, U kinders, kom red van volslae

                                                                        vernietiging,

Psa 68:9 het die aarde gebewe!                             deur aan die kruis aardse duisternis

Ook het die hemele gedrup voor die aangesig van God; te bring, sodat algehele helderheid

hierdie Sinai voor die aangesig van God, die God van Israel! vir almal wat glo, sal verskyn.

                                                                Daar by Golgota is alle ontgogeldes,

                                                               as volwaardige verteenwoordigers van U herstel.

Psa 68:10 Met ‘n milde reën het U, o God, U seën met ‘n keur van geestelike seeninge,

u erfdeel besproei; en toe dit moeg was, het U dit versterk. maar U seën sorg selfs vir reën.

                                                                         U seën bring genoegsame  

                                                                        vog, in die dorre aarde,

                                                                         sodat die diere saam

                                                                         met die velde kan lewe.

Psa 68:11 U skare het daarin gewoon;           Net daar waar U kinders is,

U het dit in u goedheid berei vir die ellendige, o God! is U in hulle, om hulle,

en bo hulle. U nabyheid, is soos doudruppels op, die dorre en gebarste aarde. 

Psa 68:12 Die Here het die woord laat hoor— Soos aan die heel begin,

die vroue wat die goeie tyding gebring het, bly U steeds die sprekende God:

was ‘n groot skare: U kondig herhaaldelik die goeie nuus aan:

almal wat U aangeneem het is sonder twyfel deel van U stal:

blydskap bly almal by, want U is die bron van blymoedigheid. 

Psa 68:13 Die konings van die leërskare vlug, Deel van U goeie nuus is:

hulle vlug; en sy wat tuis gebly het, verdeel die buit. daar sal geen oorlog meer wees nie,

                                                                             geen leër, geen kernwapens,

Psa 68:14 As julle daar lê tussen die veekrale, geen wapens van massa vernietiging

is die vlerke van die duif oordek met silwer sal op U nuwe aarde meer wees nie.

en sy vleuels met liggroen goud. God se volkome vrede is dan ‘n voldonge feit.

                                                           Alle mense op die nuwe aarde is vernuwe:

                                                           die beeldraers van God leef in harmonie

                                                          met Hom, met hulle self, en met hulle medemense.

Psa 68:15 Toe die Almagtige konings daarin verstrooi het, Selfs die natuur is daar op die nuwe

                                                                                                 aarde,

het dit gesneeu op Salmon.                               sonder die eindelose seisoene-siklus

                                                           die winter het verdwyn,

                                                        selfs die osoonlaag is waardeloos:

                                                          God se volmaakte wese vervang,

                                                               die sondige aarde se bestaan.

Psa 68:16 ‘n Berg van God is die berg Basan, Alle goddelose magte,

 ‘n berg met toppe is die berg Basan. alle weerbarstiges,

                                                  alle selfaangestelde vyande van God,

                                                      is nie meer enige faktor nie,

                                                    want waar God se Ryk gekom het,

                                                      is daar geen opstandiges nie.

Psa 68:17 Waarom kyk julle afgunstig, Geen jaloesie loer om die draai nie:

o berge met toppe, na die berg wat God begeer het vir sy woning? almal is

Ja, die HERE sal daar woon tot in ewigheid.          gelukkig en tevrede.

Psa 68:18 Die waens van God is tien duisende, God sal by die Wederkoms net een woord sê:

duisend maal duisende; die Here is onder hulle; “laat daar die nuwe hemel en die aarde wees.”

dit is Sinai in heiligheid. en dan sal dit so wees. God sal weet dat dit goed sal wees.

Psa 68:19 U het opgeklim na die hoogte, Almal sal soos, die sterrekykers van destyds,

U het gevangenes weggevoer,                                  hulle aanbiddingsgeskenke gebring;

U het geskenke geneem onder die mense; die keer sal hulle voor die troon buig

 ja, ook wederstrewiges om daar te woon, o HERE God! want die stal self het al verdwyn.  

Psa 68:20 Geloofd sy die Here! God se wese word besing

Dag ná dag dra Hy ons;                             nie net aan die begin nie,

God is ons heil! Sela. want die lofprysing is sonder duur.

                                                     God is getrou en ons is verknog aan Hom. 

Psa 68:21 God is vir ons ‘n God van verlossinge, Op die nuwe aarde is alles sonder gevaar,

 en die HERE Here het uitkomste teen die dood. want geen dood of moord,

                                                                    is deel van die nuwe sisteem nie.

Psa 68:22 Gewis, God sal die kop van sy vyande verbrysel, Die sonde is geïsoleer en vernietig:

die harige skedel van hom wat in sy sondeskuld rondwandel. God se magtige woord was en is genoegsaam, om alle kwaad in die kiem te smoor.

Psa 68:23 Die Here het gesê: Ek sal terugbring uit Basan, Vanuit al die uithoeke van die aarde,

Ek sal terugbring uit die dieptes van die see; het God sy eie kinders vergaar, om hulle in een gemeenskap op te neem. ‘n Nuwe mensdom kom na vore, soos God dit wil, sodat Sy Ryk

opnuut opwaarts sal reik.

Psa 68:24 sodat jy jou voet kan steek in bloed, Die bloed van die Lam, het aan die kruis

                                                                                        gevloei,

 die tong van jou honde van die vyande sy deel kan hê. sodat  daar op die nuwe aarde geen                     bloed meer gestort sal word nie, want die sielegees is sonder geweld en bestaan sonder bloed, maar boweal is die sonde vir eens en vir altyd uitgewis.

Psa 68:25 o God, hulle sien u optogte, Alle mense in die nuwe Jerusalem,

 die optogte van my God, my Koning in die heiligdom. neem deel aan die feestelikhede:

daar is geen tydsduur nie, want geen maan en son sal skyn nie:

Psa 68:26 Vooraan gaan die sangers, voor almal sal die sangers, sonder

daaragter die snaarspelers, tussen jongmeisies enige vals noot sing,

 in wat die tamboeryn slaan. agter sal ‘n orkes volmaak, die melodie

van die ewige Koning speel: mans en vrouens is almal deel,

van die erespel wat in God se ore weerklank sal vind.    

Psa 68:27 Loof God, die Here, in die vergaderinge, In die nuwe hemel, en op die nuwe aarde,

 julle wat is uit die fontein van Israel! is daar kore wat liedere van eer en verheerliking

                                                                   aan onse God sing.

Psa 68:27  (68:28) Daar is Benjamin, Alle mense van alle oorde,

die kleinste, wat oor hulle geheers het; hoor hulle name wat deel vorm van die

die vorste van Juda—hulle menigte; ewige annale van God, deur

die vorste van Sébulon, die vorste van Náftali.

Psa 68:29 Jou God het jou sterkte gebied:  

betoon U sterk, o God, wat vir ons gewerk het! ons Here Jesus Christus.

Psa 68:30 Ter wille van u tempel in Jerusalem God almagtig, se Ryk

sal die konings aan U geskenke bring. is stewig gevestig in die hemelse

                                                           krag van Hom wat was en is en sal wees.

Psa 68:31 Dreig die wilde gedierte van die riet— Sonder twyfel kom almal op die nuwe aarde

die trop stiere saam met die kalwers van die volke— na vore, om aan God en die nou erkende   Jesus Christus,

die wat hulleself onderwerp met stukke silwer. as die Messias van die wêreld, die eerbied en respek te bring

 Hy het die volke verstrooi wat lus het in oorloë. wat net ‘n Goddelike koning waardig is.

Psa 68:32 Edeles sal uit Egipte kom, Die aanbidding wat vir God bedoel is,

Kus sal haastig sy hande uitsteek na God. kom uit alle uithoeke van die wêreld,

en is nie van ‘n bepaalde land afkomstig nie,

maar kom nou van die nuwe mensdom,

wat in Jesus sy beslag gekry het.

Psa 68:33 o Koninkryke van die aarde, sing tot eer van God; Alle koninkryke en alle regerings,

 psalmsing tot eer van die Here! Sela. sal verdwyn en in net één Ryk sal daar

tot Gods eer gesing en gedans word,

Psa 68:34 Van Hom wat ry in die hoogste hemele, totdat Hy wat ook die einde van alles is,

wat uit die voortyd is; kyk, Hy verhef sy stem, ‘n magtige stem. in Sy grootsheid sal verskyn.

Almal sal swyg as Hy praat, soos van ouds toe Hy aan die heel begin,

van alles die finale woord gespreek het.

Psa 68:35 Gee sterkte aan God! Almal sal erken dat Hy God is:

Sy hoogheid is oor Israel en sy sterkte in die wolke. die God wat groot en oneindig goed is.

Hy regeer regverdig met welmenende gesag.

Psa 68:36 Vreeslik is God uit jou heiligdomme, o Israel! God woon nie meer in ‘n lokaal nie,

Die God van Israel—Hy gee aan die volk sterkte en kragte. Hy is daar waar die nuwe Hemel,

Geloofd sy God! en die nuwe aarde is. Sy wese omsluit die heelal, trouens Hy is in die kosmos, maar vorm nie deel daarvan nie, want Hy bly wesentlik getrou aan homself:

God is radikaal anders as dit wat Hy geskep het. Aan so ‘n groot God kan daar net,

aan die einde van alles, alle eer en verheerliking gebring word.

No comments:

Post a Comment