Monday 9 January 2017

PSALM 56 NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.


1933 Afrikaanse Bybelvertaling.


© SA Bybelgenootskap.                                      Nuwe Testamentiese Vertolking.

Psa 56:1  Vir die musiekleier; op die wysie van:

 "Die Duif van die ver Terebinte." Van Dawid.

‘n Gedig, toe die Filistyne hom gevang het in Gat.

 

Psa 56:2  Wees my genadig, o God,                  Die Bybel sê in:

want mense vertrap my; hy wat my beveg,      Luk 18:13  En die tollenaar

 verdruk my die hele dag.                                 het ver weg gestaan

Psa 56:3  My vyande vertrap my die hele dag,  en wou selfs nie sy oë

 want baie veg teen my in hoogmoed.                  na die hemel ophef nie,

Psa 56:4  Die dag as ek vrees, sal ék op U vertrou. maar het op sy bors

Psa 56:5 Deur God sal ek sy woord prys;           geslaan en gesê:

 ek vertrou op God, ek vrees nie;                 o God, wees my,

wat kan vlees my doen?                                  sondaar, genadig!

Psa 56:6 Die hele dag verdraai hulle my woorde; Luk 18:14  Ek sê vir julle,

 al hulle gedagtes is teen my, om kwaad te doen. hierdie laaste

Psa 56:7 Hulle val aan, lê en loer—                  een het geregverdig

hulle let op my hakskene net                              na sy huis gegaan

soos hulle op my lewe geloer het.                      eerder as die eerste een;

Psa 56:8 Ondanks hul ongeregtigheid— want elkeen wat homself verhoog,

sal hulle ontvlug?                                   sal verneder word,

Werp volke neer in toorn, o God!       en hy wat homself verneder,

Psa 56:9 U het my omswerwinge getel;           sal verhoog word.

hou my trane in u kruik; is hulle nie in u boek nie? Die Bybel sê in:

Psa 56:10 Dan sal my vyande agteruitwyk      Rom 5:10  Want as ons,

 op die dag as ek roep;                      terwyl ons nog vyande was,

 dit weet ek dat God aan my kant is.    met God versoen is

Psa 56:11 Deur God sal ek die woord prys;  deur die dood van sy Seun,

 deur die HERE sal ek die woord prys.     veel meer sal ons

Psa 56:12 Ek vertrou op God, ek vrees nie;   deur sy lewe

 wat kan ‘n mens my doen? gered word nou dat ons versoen is.

Psa 56:13 Op my, o God, rus geloftes aan U gedoen; Die Bybel sê in:

 lofoffers sal ek U betaal;  1Th 5:5  Julle is almal kinders

Psa 56:14 want U het my siel gered van die dood van die lig

—ja, my voete van struikeling— en kinders van die dag;

om te wandel voor die aangesig ons is nie van die nag

van God in die lig van die lewe. of die duisternis nie.

No comments:

Post a Comment