Monday 9 January 2017

PSALM 60 NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.


 1933 Afrikaanse Bybelvertaling.

© SA Bybelgenootskap.                                      Nuwe Testamentiese Vertolking.
 

Psa 60:1  Vir die musiekleier; op die wysie van: "Die Lelie van die Getuienis." ‘n Gedig van Dawid, om te onderrig.

Psa 60:2 Toe hy oorlog gevoer het teen die Arameërs van Mesopotámië en die Arameërs van Soba, en Joab teruggekom en die Edomiete verslaan het in die Soutdal, twaalf duisend.

 

Psa 60:3 o God, U het ons verstoot,                              Die Bybel sê in:

ons vanmekaar geskeur; U was toornig; herstel ons! Rom 11:1  Ek vra dan:

Psa 60:4 U het die land laat bewe,                    Het God miskien

dit gekloof; genees sy breuke, want dit wankel!    sy volk verstoot?

Psa 60:5 U het u volk harde dinge laat sien;     Nee, stellig nie!

U het ons bedwelmende wyn laat drink.       Want ek is ook ‘n Israeliet

Psa 60:6 U het aan die wat u vrees, ‘n banier gegee, uit die nageslag van Abraham,

 om te vlug vir die boog! Sela.                               van die stam van Benjamin.

Psa 60:7 Sodat u bemindes gered mag word; Rom 11:2  God het sy volk

 verlos deur u regterhand en verhoor ons! wat Hy vantevore geken het,

Psa 60:8 God het gespreek in sy heiligdom: nie verstoot nie.

Ek wil jubel, Ek wil Sigem verdeel en die dal van Sukkot afmeet. Die Bybel sê in:

Psa 60:9 Gílead is myne en Manasse is myne, Rom 11:28  Wat die evangelie betref,

en Efraim is die beskutting van my hoof; Juda is my veldheerstaf. is hulle wel vyande

Psa 60:10 Moab is my waskom;                                            ter wille van julle;

op Edom werp Ek my skoen; jubel oor My, o Filistéa! maar wat die

Psa 60:11 Wie sal my bring in die versterkte stad? uitverkiesing betref,

Wie kan my lei tot in Edom?                       bemindes ter wille van die vaders.

Psa 60:12 Het U, o God, ons nie verwerp nie? Rom 11:29  Want die genadegawes

En U trek nie uit, o God, saam met ons leërs nie. en die roeping van God is onberoulik.

Psa 60:13 Verleen ons hulp teen die vyand, Die Bybel sê in: Rom 8:26  En

want die mens se hulp is ydelheid. net so kom ook die Gees ons swakhede te hulp,

Psa 60:14 In God sal ons kragtige dade doen, want ons weet nie reg wat ons moet bid nie,

en Hy self sal ons vyande vertrap. maar die Gees self tree vir ons in met onuitspreeklike      

                                                              sugtinge.

No comments:

Post a Comment