1933
Afrikaanse Bybelvertaling.
© SA
Bybelgenootskap. Nuwe
Testamentiese Vertolking.
Psa 36:1 Vir die musiekleier. ‘n Psalm van Dawid, die
kneg van die Here.
Psa 36:2 In
die binneste van my hart sê Die Bybel sê
in: “Jud
1:4
die
oortreding aangaande die goddelose: Want
sekere mense
Daar is
geen vrees van God voor sy oë nie. het
ingesluip
Psa 36:3 Want dit
vlei hom in sy oë in verband wat lank
tevore
met die uitvind en haat van sy skuld. al opgeskryf is vir hierdie oordeel,
Psa 36:4 Die woorde
van sy mond is onreg en bedrog; goddelose
mense
hy laat ná om verstandig te wees, om goed te
doen. wat die genade
Psa 36:5 Hy bedink
onreg op sy bed; hy gaan staan van onse
God
op ‘n
weg wat nie goed is nie; wat sleg is, verfoei hy nie. verander in ongebondenheid,
Psa 36:6 o HERE, u
goedertierenheid is tot in die hemele, en
die enigste
u trou tot in die wolke. Heerser, God, en onse Here Jesus Christus
verloën.”
Psa 36:7 U
geregtigheid is soos die berge van God; Die Bybel sê in: “Fil 3:9
u oordele is ‘n groot watervloed. HERE, en in Hom gevind te word,
U behou
mense en diere! nie met my geregtigheid
Psa 36:8 Hoe kosbaar
is u goedertierenheid, wat uit die wet
is nie,
o God! Daarom skuil die mensekinders onder maar met dié wat
die
skaduwee van u vleuels. deur die geloof in Christus is,
Psa 36:9 Hulle
verkwik hul aan die vettigheid van u huis,
die geregtigheid
en U laat hulle drink uit die stroom van u
genietinge. wat uit God is
Psa 36:10 Want by U is die fontein van die
lewe; deur die geloof; “
in u lig sien ons die lig. Die Bybel sê
in: “Joh
12:46
Psa 36:11 Laat u
goedertierenheid voortduur vir die wat U ken, Ek het as ‘n lig
en u geregtigheid vir die opregtes van hart. in die wêreld gekom,
Psa 36:12 Laat die
voet van die trotsaard nie oor my kom nie, sodat
elkeen
en laat
die hand van die goddelose mense my nie verdryf nie. wat in My glo,
Psa 36:13 Daar het die werkers van ongeregtigheid
geval; nie in die
hulle is
neergestoot en kan nie weer opstaan nie. duisternis
sou bly nie.”
No comments:
Post a Comment