Wednesday 4 January 2017

PSALM 52 NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.


1933 Afrikaanse Bybelvertaling.

© SA Bybelgenootskap.                                      Nuwe Testamentiese Vertolking.

Psa 52:1  Vir die musiekleier. ‘n Onderwysing van Dawid.

Psa 52:2 toe Doëg, die Edomiet, gekom het en aan Saul te kenne gegee en aan hom gesê het: Dawid het in die huis van Ahiméleg ingegaan.

 

Psa 52:3 Wat beroem jy jou in die kwaad, o geweldige?    Die Bybel sê in:

Die goedertierenheid van God duur die hele dag! Tit 3:4  Maar toe die goedertierenheid Psa 52:4 Jou tong beraam onheil, soos ‘n geslypte skeermes, van God,

 o werker van bedrog!                                                                         ons Verlosser,

Psa 52:5 Jy hou meer van kwaad as van goed,    en sy liefde tot die mens verskyn het—

 van die leuen meer as om geregtigheid te spreek. Sela.      Tit 3:5  nie op grond

Psa 52:6 Jy hou net van woorde wat verslind, o bedrieglike tong! van die werke

Psa 52:7 So sal God jou dan ook vir ewig omverwerp,            van geregtigheid

 jou wegruk en jou uit die tent uitsleep; ja,                       wat ons gedoen het nie,

Hy sal jou ontwortel uit die land van die lewendes. Sela.   maar na sy

Psa 52:8 En die regverdiges sal dit sien en vrees;    barmhartigheid

 en hulle sal oor hom lag en sê: het Hy ons gered deur die bad van die wedergeboorte

Psa 52:9 Kyk, die man wat God nie tot sy toevlug gemaak het nie, en die vernuwing

 maar vertrou het op die grootheid van sy rykdom, deur die Heilige Gees

sterk was in sy begeerlikheid!                         Tit 3:6  wat Hy ryklik uitgestort

Psa 52:10 Maar ek sal wees soos ‘n groen olyfboom het op ons deur Jesus Christus,

 in die huis van God; ek vertrou op die goedertierenheid van God ons Verlosser;

vir ewig en altyd.                      Tit 3:7  sodat ons, geregverdig deur sy genade,

Psa 52:11 Vir ewig sal ek U loof, omdat U dit gedoen het; erfgename

 en ek sal u Naam verwag, want dié is goed, kan word ooreenkomstig

in teenwoordigheid van u gunsgenote. die hoop van die ewige lewe.

 

 

 

No comments:

Post a Comment