Monday 9 January 2017

PSALM 40: NUWE TESTAMENTIESE VERTOLKING.


1933 Afrikaanse Bybelvertaling.

© SA Bybelgenootskap.                      Nuwe Testamentiese Vertolking.

 
Psa 40:1  Vir die musiekleier. ‘n Psalm van Dawid. Die Bybel sê in: Hand 26:22 

Psa 40:2 Ek het die HERE lank verwag,          Maar omdat ek hulp

 en Hy het Hom na my toe neergebuig             van God verkry het,         

en my hulpgeroep gehoor;                              staan ek tot vandag toe

Psa 40:3 en Hy het my uit die kuil van vernietiging, en getuig aan klein en groot,

 uit die modderige slyk opgetrek en my voete op ‘n rots gestel; en spreek niks

Hy het my gange vasgemaak.                                          buiten wat die profete

Psa 40:4 En Hy het ‘n nuwe lied in my mond gegee, en ook Moses gesê het dat sou gebeur nie:

 ‘n lofsang tot eer van onse God. Baie sal dit sien en vrees  Han 26:23  dat die Christus

en op die HERE vertrou.                                      moes ly en die eerste wees

Psa 40:5 Welgeluksalig is die man wat sy vertroue uit die opstanding van die dode,

 in die HERE stel en hom nie wend tot hoogmoediges      en ‘n lig

 en leuendienaars nie.                   aan die volk en die heidene sou verkondig.

Psa 40:6 Groot dinge het U gedoen,            Die Bybel sê in:

 HERE my God—u wonders en gedagtes vir ons;  Luk 8:39  Gaan terug

niemand kan met U vergelyk word nie.     na jou huis en vertel

 Wil ek dit verkondig en uitspreek, dan is dit te veel om te vertel. watter

Psa 40:7 U het geen behae in slagoffer of spysoffer nie;   groot dinge

 ore het U vir my gegrawe; brandoffer en sondoffer het U nie geëis nie. God

Psa 40:8 Toe het ek gesê: Kyk, ek kom;                  aan jou gedoen het.

in die boekrol is dit my voorgeskrywe.                   En hy het gegaan

Psa 40:9 Ek het lus, o my God, om u welbehae te doen, en deur die hele stad

 en u wet is binne-in my ingewande.                       verkondig watter

Psa 40:10 Ek het ‘n blye boodskap van geregtigheid groot dinge Jesus

 in die groot vergadering verkondig; kyk,     aan hom gedoen het.

 my lippe bedwing ek nie. HERE, U weet dit. Die Bybel sê in:

Psa 40:11 U geregtigheid bedek ek nie binne-in my hart nie; 2 Kor 6:2 

 van u trou en u heil spreek ek; u goedertierenheid    Want Hy sê:

en u trou verberg ek nie vir die groot vergadering nie.     In die tyd

Psa 40:12 U, o HERE, sal u barmhartighede van my nie terughou nie; van die

laat u goedertierenheid en u trou my altyddeur behoed. welbehae het Ek

Psa 40:13 Want onheile sonder getal het my omring;  jou verhoor,

 my ongeregtighede het my ingehaal, en ek kan nie sien nie; en in die dag van heil

hulle is meer as die hare van my hoof, en my hart het my verlaat. het Ek jou gehelp.

Psa 40:14 Laat dit U behaag, HERE, om my te red; Kyk, nou is dit die tyd

HERE, maak tog gou om my te help!                  van die welbehae;

Psa 40:15 Laat hulle wat my lewe soek,             kyk, nou is die dag van heil.      

om dit weg te ruk, tesame beskaamd staan en rooi van skaamte word; Die Bybel sê in:

laat hulle wat behae het in my onheil, agteruitwyk en in die skande kom. Openb 16:15 

Psa 40:16 Laat hulle wat vir my sê:           Kyk, Ek kom soos ‘n dief.

Ha, ha! vanweë hul beskaming verskrik wees! Salig is hy wat waak

Psa 40:17 Laat almal wat U soek, in U vrolik en bly wees; en sy klere bewaar,

laat die liefhebbers van u heil altyddeur sê: Groot is die HERE! sodat hy nie miskien

Psa 40:18 Al is ek ellendig en behoeftig—die Here dink aan my; naak rondloop

U is my hulp en my redder; my God, vertoef tog nie! en hulle sy skaamte sien nie.

No comments:

Post a Comment