Sunday 26 February 2017

WEB


·        BOEKRESENSIE 27 Feb 2017 Volksblad
·        Web deur Naomi Meyer QUEILLERIE, R250

Debuut ’n intieme riller en skop uit gemaksone

 ‘‘ Die roman bied ’n verruklike hoofstuk, nie toevallig in die hart van die vertelling nie, wat die soekenjin Google die verteller maak.

Meyer wend die domestic noirsubgenre só aan dat haar lesers sowel vermaaklikheidswaarde as ontsnapping, maar ook snydende filosofiese insigte, saam kan geniet. Dit is gewis dat die sosiopolitieke kommentaar menigte lesers uit hul gemaksone as passiewe verbruikers van letterkunde sal haal.

No comments:

Post a Comment