Wednesday 15 February 2017

PSALM 119: 49-56 NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.


1933 Afrikaanse Bybelvertaling.

© SA Bybelgenootskap.                                      Nuwe Testamentiese Vertolking.


Heerlikheid van die goddelike Woord.               Heerlikheid om Jesus te dank.       
 

Psa 119:49  Sajin. Gedenk die woord aan u kneg,  Die Bybel sê in Rom 15:13  En mag

omdat U my laat hoop het.                                     die God van die hoop

Psa 119:50  Dit is my troos in my ellende,            julle vervul met alle blydskap

dat u belofte my lewend maak.                              en vrede deur die geloof,       

Psa 119:51  Vermeteles het baie met my gespot;  dat julle oorvloedig

van u wet het ek nie afgewyk nie.                      kan wees in die hoop

Psa 119:52  Ek het gedink, o HERE, aan u oordele van ouds, deur die

en ek het my getroos.                                               krag van die Heilige Gees!

Psa 119:53  Toorngloed het my aangegryp  Die Bybel sê in 1Pe 4:1  Omdat Christus

vanweë die goddelose wat u wet verlaat. dan vir ons na die vlees gely het,

Psa 119:54  U insettinge was gesange moet julle jul ook wapen met dieselfde gedagte,

vir my in die huis van my vreemdelingskap. dat wie na die vlees gely het, opgehou het met die sonde,

Psa 119:55  HERE, in die nag het ek gedink aan u Naam, 1Pe 4:2  om die orige tyd

 en ek het u wet onderhou. in die vlees nie meer volgens die begeerlikhede

Psa 119:56  Dit het my deel geword, van die mense te leef nie,

omdat ek u bevele bewaar het. maar volgens die wil van God.

No comments:

Post a Comment