Tuesday 28 February 2017

BRUGPREDIKANTE

Wat dink julle van die volgende:
Die stigting van 'n Sinodale Brug Bedieningsfonds: dit is om gemeentes te subsidieer wat Brugpredikante net gedeeltelik finansieel kan bekostig? Maw gemeentes moet hulle kant bring so ver as wat dit vir hulle moontlik is.
Prediking onder die loep: Om gemeentes Teosentries te bedien met die oog om geestelike te groei, getalle te groei asook geldelik te groei, maar nie gemeentelike teologie of net predikatief die Woord te bedien nie.
Pastorale interaksie met kerkraad, gemeente en lede via Carl Rodgers. Peroonlik verkies en gevoelsrefleksie, sodat die emosie onthul en refleksief aangespreek kan word.
Brugpredikante se name dmv die Sinodale e-briewe bekend te stel.
Afstandsondderig deur die elektronika vir Brugpredikante.

No comments:

Post a Comment