Hanna is Maretha Maartens se eerste Bybelroman; dit wil sê: ’n
verhaal wat op ’n Bybeldeel gegrond is. Fiksie
Hanna is
kinderloos. Haar man moet seuns hê om sy priesterlike pligte as Leviet voor die
Here na te kom, en ná nege jaar trou Elkana weer. Peninna skenk die lewe aan
die een kind ná die ander. Maar Hanna sukkel met Peninna se teenwoordigheid.
Hierdie aangrypende verhaal spreek tot elke vrou. Sal Hanna kan vrede maak, met
haarself en met Peninna? Sal sy guns kan vind in die oë van God sodat Hy haar
lamp weer aansteek en die donker verdryf?
http://luxverbi.co.za/Book/BookDetail/19768
No comments:
Post a Comment