Tuesday 5 April 2016

PSALM 65 NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.


 PSALM 65 NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.

 1933 Afrikaanse Bybelvertaling.

 © SA Bybelgenootskap.                                      Nuwe Testamentiese Vertolking.

 
Loflied op die goedheid van God.                                   God gee vreugde.  

Psa 65:1  Vir die musiekleier.

‘n Psalm van Dawid. ‘n Lied.

Psa 65:2 Aan U kom ‘n lofsang toe, o God,       Ons wil met oorgawe juigend tot U eer sing,

in Sion, en aan U moet die gelofte betaal word. Here Jesus Christus, net hier, op hierdie plek,

                                                                                                     waar ons nou is.

Psa 65:3 o Hoorder van die gebed, U is altyd beskikbaar vir U kinders,

tot U moet alle vlees kom! maar U luister ook na almal wat met U wil praat,

Psa 65:4 Ongeregtige dinge het die oorhand oor my gehad, om sodoende hulle vreugde,

                                                                                        verdriet en sondebelydenis te verneem.

 

 maar U versoen ons oortredinge. Ons emosionele erosie en sonde maak ons klaar,

                                                                     maar by U is daar algehele bevryding.

Psa 65:5 Welgeluksalig is hy wat U uitkies Gelukkig is diegene wie na U genadige

en laat nader kom, dat hy kan woon in u voorhowe. ingryping geluister het,

Ons wil versadig word met die goeie van u huis, en ook aan U gehoorsaam was,

die heiligheid van u paleis. sodat daar ‘n aanvaarding van U redding

                                                                      plaasgevind het. Hulle genot is gebou

                                             op God se ewige trou wat aan hulle volkome vreugde skenk.

Psa 65:6 Vreeslike dinge antwoord U ons in geregtigheid, In U guns begunstig U ons almal

o God van ons heil, vertroue van al die eindes van die aarde wat in Jesus Christus glo.

 en van die verste see! U goeie gesindheid begenadig ons

                                                        emosioneel sodat ons op land en see

                                                        sonder spanning ons reis suksesvol kan voltooi. 

Psa 65:7 Wat die berge grondves deur u krag, Inderdaad! U is met mag beklee.

wat omgord is met mag, U laat U skeppingsorde vas bly staan.

Psa 65:8 wat die gebruis van die seë stilmaak, Die harde geluide van die natuur

die gebruis van hulle golwe en die rumoer van die volke; en die skerp klanke van die mensdom

                                                                                           maak U sag en aanvaarbaar,

Psa 65:9 sodat die bewoners van die eindes vree sodat alle mense in Jesus,

 vir u tekens; U laat die uitgange van die môre U groot mag sal erken,

en die aand jubel. en hulle sal van alle windstreke af

                                                           jubelend deel in U oppergesag.

Psa 65:10 U het die land besoek en oorvloed gegee; Deur U voorsienigheid versorg

 U verryk dit grootliks; die stroom van God is vol water. U die hele wêreld.

 U berei hulle koring; ja, so berei U die land. Trouens geen land gaan gebuk

                            onder die wanordelike noodlot nie:op U bestemde tyd kry elke

                            enklave sy oorvloed water. Dit alles is U wonderbaarlike daad.   

Psa 65:11 U maak sy vore nat, sy kluite gelyk; Selfs in die natuur

 deur reënbuie maak U dit week; geld U sikliese bestuur.

U seën sy uitspruitsel. Landerye in al die uithoeke van die aarde

                                                   kry die moeson en ander gewone reën

                                          Rys en allerlei gewasse gedy, want U bly altyd dieselfde.

Psa 65:12 U kroon die jaar van u goedheid, Elke jaar is U jaar waarin U weerverskynsels

en u voetspore drup van vettigheid. oproep en laat verdwyn.

                                              U voorspoed beskikking is U konsep en nie ons wensdenkery nie.  

Psa 65:13 Die weivelde van die woestyn drup, Tog staan ons in verwondering,

en die heuwels gord hulleself met gejuig. omdat U so goedgunstelik

                                                  vir die diereryk sorg: selfs die onmoontlike

                                                      word waar: elke onvrugbare landstreek

                                           lewer die vrug wat nie onder normale omstandighede gebeur nie.

 

Psa 65:14 Die weivelde is bekleed met troppe kleinvee, Ons aanskou hoe die volop vee

                                                                                            met oorgawe wei

 en die dale is bedek met koring; hulle juig, ook sing hulle. selfs die lande lewer gesonde graan:

                                                                                niemand kan hulle blydskap keer nie.

No comments:

Post a Comment